Zutendaal (Limburgs: Zietendaol) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 32 km² en sowat 7 000 inwoners (2011).
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Zutendaal:
Besmer, Broek, Daal, Gewaai, Papendaal, Roelen, Stalken, Wiemesmeer en Zutendaal (dorp).
Eksterne skakels
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met Zutendaal. |