Alken (Limburgs: Alleke) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 28 km² en sowat 11 000 inwoners (2011).
In Alken word die Cristal Alken-bier gebrou.
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Alken:
Alken (dorp), Sint-Joris en Terkoest.
Eksterne skakels
 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Alken. |