Kinrooi (Limburgs: Kinder) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg, wat in die noorde en die ooste grens aan die Nederlandse provinsie Limburg. In die ooste lê Kinrooi aan die grensrivier Maas. Die munisipale gebied het sowat 12 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 55 km².
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Kinrooi:
Geistingen, Kessenich, Kinrooi, Molenbeersel en Ophoven.
Eksterne skakels
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met Kinrooi. |