’n Reusester is ’n ster met ’n aansienlik groter radius en helderheid (of magnitude) as ’n hoofreeksster van dieselfde oppervlaktemperatuur.[1] Reusesterre het gewoonlik ’n radius van tussen 10 en 100 sonradiusse en 'n magnitude van tussen 10 en 1 000 keer dié van die Son. Nog helderder sterre word superreuse en hiperreuse genoem.[2][3]
Reusesterre lê bo die hoofreekssterre op die Hertzsprung-Russell-diagram en stem ooreen met ligsterkteklasse II of III.[4]
Verwysings
- ↑ Giant star, inskrywing in Astronomy Encyclopedia, red. Patrick Moore, New York: Oxford University Press, 2002. ISBN 0-19-521833-7.
- ↑ supergiant, inskrywing in The Encyclopedia of Astrobiology, Astronomy, and Spaceflight, David Darling, aanlyn, besoek op 15 Mei 2007.
- ↑ hypergiant, inskrywing in The Encyclopedia of Astrobiology, Astronomy, and Spaceflight, David Darling, aanlyn, besoek op 15 Mei 2007.
- ↑ Giant, inskrywing in The Facts on File Dictionary of Astronomy, red. John Daintith en William Gould, New York: Facts on File, Inc., 5de uitg., 2006. ISBN 0-8160-5998-5.
Bronne
- Hollis R. Johnson: Evolution of peculiar red giant stars. Cambridge University Press, Cambridge 1989, ISBN 0-521-36617-8.
- Harm J. Habing, Hans Olofsson (Hrsg.): Asymptotic giant branch stars. Springer Science+Business Media|Springer, New York 2004, ISBN 0-387-00880-2.
Eksterne skakels
Soorte sterre en sterregroepe |
---|
Sterre | | |
---|
Sterregroepe | |
---|
Verwante voorwerpe | |
---|