Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page
Available for Advertising

Reichstag (gebou)

52°31′7″N 13°22′34″E / 52.51861°N 13.37611°O / 52.51861; 13.37611

Die Reichstag-gebou

Die Reichstag-gebou in Berlyn is gebou om die Reichstag (letterlik "Ryksdag"), die oorspronklike parlement van die Duitse Ryk te huisves. Dit is in 1894 geopen en het die Reichstag tot in 1933 gehuisves. In 1999 het dit weer die setel van die Duitse parlement geword na dit herbou is onder leiding van die beroemde argitek Norman Foster.

Vandag word die parlement van Duitsland die Bundestag genoem. Die Reichstag as parlement dateer terug tot die dae van die Heilige Romeinse Ryk en het ophou funksioneer as 'n ware parlement in die dae van Nazi-Duitsland (1933-1945). Vandag word die woord Reichstag allerweë gebruik om na die gebou te verwys en Bundestag om na die parlement.

Geskiedenis van die Gebou

Die Reichstag circa 1900

Konstruksie van die gebou het eers lank na 1871 begin. Voor dit het de parlement in verskeie ander geboue in Leipziger Straße in Berlyn vergader; maar hierdie geboue is as te klein beskou en is 'n argitektoniese kompetisie in 1872 met 103 deelnemers gehou. Konstruksie het egter eers jare later begin as gevolg van probleme met die aankoop van geskikte eiendom en argumente tussen Wilhelm I, Otto von Bismarck en die lede van die Reichstag oor hoe die gebou, gebou moes word.

In 1882 is nog 'n argitektoniese kompetisie gehou met 189 deelnemers. Hierdie keer was die wenner Paul Wallot, 'n argitek uit Frankfurt am Main en sou sy plan 'n werklikheid word. Op 9 Junie 1884 is die hoeksteen uiteindelik deur Wilhelm I gelê. Wilhelm I het in 1888, die "Jaar van die Drie Keisers", tot sterwe gekom. Sy opvolger, Wilhelm II was baie sterker gekant teen die parlement as 'n instelling. Die oorspronklike gebou was veral bekend vir sy oorspronklike koepel van staal en glas, 'n tegniese meesterstuk vir sy tyd.

Na die einde van die Eerste Wêreldoorlog en die abdikasie van die Keiser het Phillipp Scheidemann die instelling van 'n republiek vanaf een van die balkonne van die Reichstag gebou verklaar op 9 November 1918. Die gebou is steeds as die setel van die parlement van die Republiek van Weimar (19191933) gebruik en is in daardie tydperk ook na verwys as die Reichstag.

Derde Ryk

Gedenkteken vir die 96 Reichstag-lede uit die geledere van die linksgesindes en gematigdes wat deur die Nazis om die lewe gebring is.
Die Reichstag in 1945

Nadat Adolf Hitler as Rykskanselier op 30 Januarie 1933 aangestel is, is die gebou op die 27steFebruarie 1933 aan die brand gesteek onder omstandighede wat tot vandag nog nie duidelik is nie. Dit het die Nazi's van 'n gerieflike verskoning voorsien om die menseregte waarvoor die grondwet van 1919 voorsiening gemaak het, op te skort.

In teenstelling met wat algemeen geglo word, was die Reichstag gebou glad nie in die 12 jaar van die Derde Ryk vir parlementsittings gebruik nie. Die paar kere waar die Reichstag wel byeengekom het in die tydperk is daar in die Krolloper gebou vergader, 'n voormalige operasaal oorkant die Reichstag gebou. Dit sluit die sitting van 23 Maart 1933 in toe die Reichstag van sy magte ontneem is ten gunste van die Nazi-regering. Die gebou was na die brand nie meer bruikbaar nie en is hoofsaaklik vir propaganda doeleindes tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik. Die gebou is nog verder beskadig deur lugaanvalle tydens die oorlog. Tydens die Stryd om Berlyn in 1945 was dit een van die hoofteikens van die Rooi Leër.

Koue Oorlog

Die Reichstag-gebou in 1982
Reichstag 1995

Tydens die Koue Oorlog was die gebou in Wes-Berlyn geleë, net 'n paar meter vanaf die grens met Oos-Berlyn, wat in 1961 deur die Berlynse Muur van die Weste geskei is. Tydens die Berlynse blokkade het 'n groot getal Wes-Berlyners voor die gebou op 9 September 1948 vergader en het die burgemeester Ernst Reuter 'n beroemde toespraak gelewer wat hy beëindig het met die uitroep: "Ihr Völker der Welt, schaut auf diese Stadt!" ("Julle Volkere van die wêreld, kyk na hierdie stad!")

Ná afloop van die oorlog was die Reichstag basies 'n bouval. Verder was daar ook geen duidelike nut daarvoor nie aangesien die hoofstad van Wes-Duitsland in 1949 na Bonn verskuif is. Daar is egter in 1956 na vele bespreking, besluit om nie die gebou te sloop nie, maar dit te restoureer. Die koepel, wat ook erg beskadig is gedurende die oorlog, is ongelukkig gesloop. Daar is weer 'n argitektoniese kompetisie gehou en die wenner, Paul Baumgarten, is aangestel om die gebou weer op te bou (1961 - 1964). Die kuns- en praktiese waarde van sy werk is 'n veel besproke onderwerp sedert Duitse hereniging. As gevolg van die bepalings wat deur die Geallieerdes vir Berlyn gestel is, is die Bundestag verbied om formeel in Wes-Duitsland te vergader en is die gebou om hierdie rede tot in 1990 slegs vir 'n permanente uitstalling oor die Duitse geskiedenis gebruik.

Hereniging

Die Reichstag-gebou (Junie 2003)
Die Reichstag-gebou snags, 2002

Die amptelike seremonie vir die hereniging van Duitsland is op 3 Oktober 1990 gehou by die Reichstag gebou. Die volgende dag het die parlement van die verenigde Duitsland in die Reichstag vergader, 'n handelinge met ryk simboliese betekenis. Die rol van Berlyn in die herenigde Duitsland was egter op daardie stadium nog nie beslis nie. Die Bundestag het na vurige debatvoering en 'n stemming met 'n klein meederheidsbeslissing, Berlyn as die setel van beide die regering en die parlement van 'n herenigde Duitsland verklaar.

Norman Foster het weereens 'n argitektoniese kompetisie gewen vir die herbou van die Reichstag. Sy wenkonsep het egter heelwat anders gelyk as dit wat uiteindelik uitgevoer is. Veral betekenisvol was die feit dat sy oorspronklike ontwerp nie 'n koepel ingesluit het nie. Tydens die herbouing is die gebou byna geheel en al van binne gestroop en is net die buitenste mure behou. Die setel van die parlement is in April 1999 na die Reichstag verskuif. Die herbouing word deur baie as 'n suksesvolle projek beskou. Die groot koepel wat op die Reichstag opgerig is, is een van die mees besoekte besienswaardighede in Berlyn vanwaar dit aan die besoeker 'n indrukwekkende uitsig oor die stad gee, veral snags. Die hoofkamer van die parlement kan ook vanaf die koepel gesien word, vanwaar daglig die parlementsvloer verlig. Die koepel is oop vir die algemene publiek sonder vooraf registrasie, maar die toue kan egter baie lank wees veral in die somer.

Eksterne skakels

Read other articles:

ElaeocarpaceaeRentang fosil: Santonium–sekarang[1] PreЄ Є O S D C P T J K Pg N Crinodendron hookerianum Klasifikasi ilmiah Kerajaan: Plantae (tanpa takson): Angiospermae (tanpa takson): Eudikotil (tanpa takson): Rosidae Ordo: Oxalidales Famili: ElaeocarpaceaeJuss. ex DC.[2] Genus Lihat teks Elaeocarpaceae atau Suku Ganitri-ganitrian adalah salah satu suku anggota tumbuhan berbunga. Menurut Sistem klasifikasi APG II suku ini dimasukkan ke dalam bangsa Oxalidales, klad euRos...

Type of nuclear reactor cooled by molten material Example of a molten salt reactor scheme A molten salt reactor (MSR) is a class of nuclear fission reactor in which the primary nuclear reactor coolant and/or the fuel is a mixture of molten salt with a fissionable material. Two research MSRs operated in the United States in the mid-20th century. The 1950s Aircraft Reactor Experiment (ARE) was primarily motivated by the technology's compact size, while the 1960s Molten-Salt Reactor Experiment (...

Physico-chemical processes of protecting a surface from a chemical reaction For the concept in nonlinear control, see Feedback passivation. For the concept in spacecraft, see Passivation (spacecraft). In physical chemistry and engineering, passivation is coating a material so that it becomes passive, that is, less readily affected or corroded by the environment. Passivation involves creation of an outer layer of shield material that is applied as a microcoating, created by chemical reaction w...

中华人民共和国最高人民检察院检察长中华人民共和国国徽中华人民共和国国旗現任應勇2023年3月11日就任中华人民共和国最高人民检察院类别最高国家法律监督机关首长地位国家级副职公务员、党和国家领导人直屬全国人民代表大会(及其常务委员会)機關所在地 中华人民共和国北京市提名者全国人民代表大会会议主席团根据中国共产党中央委员会的建议和全国人大会议

中国人民解放军陆军大凉山合同战术训练基地 中国人民解放军军徽 主要领导 司令员  大校 政治委员  大校 机构概况 上级机构 中国人民解放军西部战区陆军78029部队 机构类型 战区陆军训练基地 联络方式 总部  实际地址 四川省凉山州瓦吉木梁子 机构沿革 成立时间 2000年 对应机构 中国人民解放军陆军大凉山合同战术训练基地,位于四川省凉山彝族自治州喜德县和越...

Lokomotif CC200CC 200 15 setelah preservasi oleh IRPS di Museum Kereta Api Ambarawa (Diambil Tanggal 14 Agustus 2022)Data teknisSumber tenagaDiesel elektrikProdusenAmerican Locomotive Company-General Electric, Amerika SerikatNomor seriBuild 31904–31930ModelALCO-GE UM 106T (Shovelnose series)Tanggal dibuat1953Jumlah dibuat27 unitSpesifikasi rodaSusunan roda AARC-2-CKlasifikasi UICCo'2'Co'DimensiLebar sepur1.067 mm (3 ft 6 in)Diameter roda908 mm (2 ft 11,7 i...

Fine arts school of Brigham Young University Brigham Young University College of Fine Arts and CommunicationsTypePrivate coeducationalEstablished1925AffiliationThe Church of Jesus Christ of Latter-day SaintsDeanEd AdamsAcademic staff141Undergraduates3,418 (2019)Postgraduates85 (2019)LocationProvo, Utah, USACampusSuburban, 560 acres (2.3 km2)Websitehttp://cfac.byu.edu 40°15′2″N 111°39′8″W / 40.25056°N 111.65222°W / 40.25056; -111.65222 The Brigham Young...

この記事は検証可能な参考文献や出典が全く示されていないか、不十分です。出典を追加して記事の信頼性向上にご協力ください。(このテンプレートの使い方)出典検索?: 宮古島市民球場 – ニュース · 書籍 · スカラー · CiNii · J-STAGE · NDL · dlib.jp · ジャパンサーチ · TWL(2014年1月) Miyakojima Municipal Baseball Stadium 施設データ所...

City in Texas, United StatesSeymour, TexasCityLocation of Seymour, TexasCoordinates: 33°35′39″N 99°15′37″W / 33.59417°N 99.26028°W / 33.59417; -99.26028[1]CountryUnited StatesStateTexasCountyBaylorIncorporated (town)1890 (dissolved 1892)Incorporated (city)1906Government • TypeMayor-Council • MayorJon Hrncirik • City CouncilBrian Broome Lan Winn Paula Vaden Mary Kay Fair Mark McCord • City Administrator...

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada April 2016. Tentara Portugal dalam aksi CIMIC di Pristina, Kosovo. Kerja sama Sipil-Militer (CIMIC) adalah fungsi militer di mana struktur komando terhubung dengan lembaga/institusi sipil yang aktif dalam bidang operasi terkait. Sejarah The United States Army, sejak...

1943 film by John English Death Valley ManhuntTheatrical release posterDirected byJohn EnglishScreenplay byNorman S. HallAnthony ColdewayStory byFred MytonEdward J. WhiteProduced byEdward J. WhiteStarringWild Bill ElliottGeorge Gabby HayesAnne JeffreysWeldon HeyburnHerbert HeyesDavison ClarkCinematographyErnest MillerEdited byHarry KellerMusic byMort GlickmanProductioncompanyRepublic PicturesDistributed byRepublic PicturesRelease date November 24, 1943 (1943-11-24) Running time...

1840 painting by J. M. W. Turner This article is about the painting. For other uses, see Slave ship (disambiguation). The Slave ShipSlavers Throwing overboard the Dead and Dying—Typhon coming onArtistJ. M. W. TurnerYear1840MediumOil on canvasDimensions91 cm × 123 cm (36 in × 48 in)LocationMuseum of Fine Arts, Boston The Slave Ship, originally titled Slavers Throwing overboard the Dead and Dying—Typhon coming on,[1] is a painting by the B...

American author and advocate of juicing and juice fasting (1923–2017) Jay KordichKordich, 1992Born(1923-08-27)August 27, 1923San Pedro, Los AngelesDiedMay 27, 2017(2017-05-27) (aged 93)Bellingham, WashingtonOccupation(s)Author, advocate of juicing John Steven Jay Kordich (August 27, 1923 – May 27, 2017) was an American author and advocate of juicing and juice fasting. Kordich was best known as the Juiceman and the Father of Juicing in the United States. Biography Kordich played colle...

1996 Canadian filmCosmosFilm posterDirected byJennifer AlleynManon BriandMarie-Julie DallaireArto ParagamianAndré TurpinDenis VilleneuveProduced byRoger FrappierProductioncompanyMax Films ProductionsRelease date 15 November 1996 (1996-11-15) Running time100 minutesCountryCanada Cosmos is a Canadian drama film, released in 1996.[1] Written and directed by Jennifer Alleyn, Manon Briand, Marie-Julie Dallaire, Arto Paragamian, André Turpin and Denis Villeneuve, the film i...

Retail development in Belfast, Northern Ireland Holywood Exchangeclass=notpageimage| Location of Holywood Exchange Entrance sign to Holywood Exchange, 2009 B&Q, Holywood Exchange, 2010 Sainsbury's, Holywood Exchange, 2010 Next Home, Holywood Exchange, 2010 Harvey Norman, Holywood Exchange, 2010 IKEA, Holywood Exchange, 2010 Holywood Exchange is a major retail development on the borders of Belfast and Holywood, Northern Ireland. It is beside Belfast City Airport, in the townland of Knockna...

Содержание 1 По определенным операторам запуска 2 Примечания 3 Ссылки 4 См. также Список орбитальных запусков, произведённых в 2011 году. Розовым цветом выделены неудачные запуски. Жирным выделены пилотируемые космические аппараты. Дата (UTC) Стартовый комплекс Ракета-носите...

PandanajengDesaKantor Desa PandanajengNegara IndonesiaProvinsiJawa TimurKabupatenMalangKecamatanTumpangKode pos65156Kode Kemendagri35.07.16.2004 Luas... km²Jumlah penduduk... jiwaKepadatan... jiwa/km² Pandanajeng adalah sebuah desa di wilayah Kecamatan Tumpang, Kabupaten Malang, Provinsi Jawa Timur. Pranala luar (Indonesia) Keputusan Menteri Dalam Negeri Nomor 050-145 Tahun 2022 tentang Pemberian dan Pemutakhiran Kode, Data Wilayah Administrasi Pemerintahan, dan Pulau tahun 2021 (Indon...

2001 children's novel by Terry Pratchett The Amazing Maurice and His Educated Rodents United Kingdom first editionAuthorTerry PratchettCover artistDavid WyattLanguageEnglishSeriesDiscworldGenreFantasyPublisherDoubleday (UK)HarperCollins (US)Publication date1 November 2001AwardsWinner of the 2001 Carnegie MedalISBN0-385-60123-9 (hardcover)Preceded byThe Last Hero Followed byNight Watch For the 2022 film based on the novel, see The Amazing Maurice. The Amazing Maurice a...

ColombiaFIBA zoneFIBA AmericasWorld ChampionshipsAppearancesNoneAmericas ChampionshipsAppearances1 (2012)MedalsNone The Colombia national under-18 basketball team is a national basketball team of Colombia, administered by the Federación Colombiana de Baloncesto.[1] It represents the country in international under-18 (under age 18) basketball competitions. See also Colombia men's national basketball team Colombia men's national under-17 basketball team Colombia women's national under-...

Mumbai Metro's Yellow Line 2A metro station Mandapeshwar IC Colonyमंडपेश्वर- आयसी कॉलनीMumbai Metro stationGeneral informationLocationI C Colony, Borivali, Mumbai, Maharashtra 400068Coordinates19°15′00″N 72°50′44″E / 19.24997°N 72.84565°E / 19.24997; 72.84565Owned byMumbai Metropolitan Region Development Authority (MMRDA)Operated byMaha Mumbai Metro Operation Corporation Limited (MMMOCL)Line(s)Line 2APlatforms2 (2 side pl...

Kembali kehalaman sebelumnya