Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page
Available for Advertising

Krasnojarsk-krai

Krasnojarsk-krai
Красноярский край
Die ligging van Krasnojarsk-krai in Rusland.
Die ligging van Krasnojarsk-krai in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Siberiese
Ekonomiese streek Oos-Siberiese
Stigting 12 Julie 1934
Regering
Hoofstad Krasnojarsk
Leier Ljef Koeznetsof
Amp Goewerneur
Wetgewer Wetgewende Raad
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 2 828 187
Volgorde 13de
Digtheid 1,21/km2
Stedelik 76,3%
Plattelands 23,7%
Statistiek
Oppervlakte 2 339 700 km2
Volgorde 2de
Tydsone UTC+08:00
Registrasienommer 24
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.krskstate.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Krasnojarsk-krai (Russies: Красноярский край, Krasnojarski krai) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Siberiese Federale Distrik en die hoofstad is Krasnojarsk. Dit is die tweede grootse deelgebied naas Sacha (Jakoetië) en Rusland se grootste krai. Dit beslaan 13% van die land se totale oppervlakte, en is 56 keer so groot soos Nederland en 77 keer so groot soos België.

Geografie

Die Laer-Toengoeska-rivier in Krasnojarsk-krai.

Die krai lê in die middel van Siberië en behoort tot die Siberiese Federale Distrik. Dit strek oor 3 000 km van die Sajan-berge in die suide met die Jeniseirivier langs tot aan die Taimir-skiereiland in die noorde. Dit grens aan Tjoemen-, Tomsk-, Irkoetsk- en Kemerowo-oblast, Chakassië, Tiwa, Sacha, en die Kara- en Laptef-see van die Noordelike Yssee.

Krasnojarsk-krai lê in die opvanggebied van die Noordelike Yssee en talle riviere vloei daardeur. Daar is ook ’n paar duisend mere, waarvan die grootstes die Beloje, Beljo, Gloebokoje, Itat en Chantaiskoje is.

Die klimaatstoestande verskil grootliks en is arkties, subarkties en gematig. Die temperature wissel ook baie deur die jaar. In die sentrale en suidelike dele, waar die grootste deel van die krai se bevolking woon, kom lang winters en kort, warm somers voor.

Ysgrond kom algemeen voor, veral in die noorde.

Geskiedenis

Volgens argeoloë het die eerste mense Siberië omstreeks 40000 v.C. bereik.[1] Die Andronowo-kultuur, ’n groep volke van die Bronstydperk, het omstreeks 2000-900 v.C. in die streek gewoon. Oorblyfsels is in 1914 naby die dorp Andronowo ontdek. Die grafheuwels en monumente van die Skitiese kultuur in Krasnojarsk-krai dateer uit die 7de eeu v.C. en is van die oudstes in Eurasië. ’n Prins se graf, die Koergan Arsjan, is ook in 2001 in die krai ontdek.

Die Russiese besetting van die streek (hoofsaaklik deur Kosakke) het in die 17de eeu begin. Ná die bou van die Transsiberiese Spoorlyn het die Russiese kolonisasie van die gebied sterk toegeneem. Gedurende die tyd van beide die tsaars en die Bolsjewiste is die gebied van Krasnojarsk-krai gebruik vir die verbanning van politieke vyande. Die eerste leiers van die Sowjetunie, Wladimir Lenin en Josef Stalin, is onderskeidelik in 1897-1900 en 1903 verban na wat nou die krai is. In Stalin se tyd was baie Goelag-kampe in die gebied geleë.

In 1822 is die Jeniseisk-goewernoraat gestig met Krasnojarsk as sy administratiewe hoofstad – dit het min of meer die gebied van die hedendaagse krai beslaan.

Op 30 Junie 1908 het die Toengoeska-voorval plaasgevind in die bekken van die Podkamennaja Toengoeska-rivier. Dit was ’n kragtige ontploffing wat waarskynlik veroorsaak is deur die ontploffing van ’n groot meteoroïde of komeetstuk op ’n hoogte van 5-10 km bokant die Aarde se oppervlak. Die krag van die ontploffing was na ramig sowat 10-15 megaton. Dit het meer as 2 000 km2 dennewoud platgevee en duisende rendiere se dood veroorsaak.

Krasnojarsk-krai is in 1934 gestig ná die ontbinding van die Wes-Siberiese en Oos-Siberiese Krai. In 1991 het Chakassië afgestig en ’n republiek binne die Russiese Federasie geword. Op 1 Januarie 2007, ná ’n referendum, het die outonome okroegs Ewenk en Taimir deel van die krai geword.

Ekonomie

Meer as 95% van die stede, nywerheid en landbou is in die suide van die krai gekonsentreer. Die streek is een van die rykstes aan natuurlike hulpbronne. Sowat 80% van die land se nikkel, 75% van die kobalt, 70% van die koper, 16% van die steenkool en 10% van die goud kom van hier, asook 20% van die hout.

Die krai se grootste nywerhede is metallurgie, energie, bosbou, chemikalieë en olieraffinadery.

Demografie

Die bevolking van Krasnojarsk-krai (insluitend dié van die voormalige outonome okroegs Taimir en Ewenk) was in 2010 altesaam 2 828 187.[2]

Daarvan was 91,3% Russe, 1,4% Oekraïners en 1,3% Tatare. Etniese Duitsers was 0,8%, Azeri's 0,6%, Belarusse 0,4%, Tsjoewasj 0,4% en die ander 2,5%. Die inheemse Siberiese volke het minder as 1% van die bevolking uitgemaak. Altesaam 100 621 mense het nie hulle etnisiteit verklaar nie. Daar word geraam die verspreiding van dié groep is dieselfde as vir die groep wat wel hulle etnisiteit verklaar het.[3]

In Augustus 2009 het Krasnojarsk-krai ’n natuurlike aanwas in die bevolking aangeteken, vir die eerste keer in 16 jaar.[4]

Stede en dorpe

Verwysings

Skakels

Read other articles:

Репортаж[●REC] Жанры фильм ужасовпсевдодокументальный фильм Режиссёры Жауме БалагероПако Пласа Продюсеры Хулио ФернандесКарлос Фернандес Авторысценария Жауме БалагероПако ПласаЛуис Бердехо В главныхролях Мануэла Веласко,Ферран Терраса,Пабло Россо,Хорхе Серрано Оп

Untuk kegunaan lain, lihat Hard Rock (disambiguasi).Hard rockVan Halen tampil pada tahun 2015. Dari kiri ke kanan: Wolfgang Van Halen, Alex Van Halen, David Lee Roth, dan Eddie Van Halen.Nama lainHeavy rockSumber aliran Blues rock garage rock rock psikedelis rock and roll Sumber kebudayaanPertengahan 1960-an, Britania Raya dan Amerika SerikatBentuk turunanGlam metalglam rockgrungeNWOBHMpower poppunk rockTopik lainnya Acid rock heavy metal rock progresif soft rock Hard rock atau heavy rock[...

Radio station in Alpine, Texas KVLFAlpine, TexasBroadcast areaMarathon, TexasFort Davis, TexasMarfa, TexasFrequency1240 kHzBranding98.7 KVLFProgrammingFormatClassic hitsOwnershipOwnerMartin and Patricia Benevich(Alpine Radio, LLC)Sister stationsKALPHistoryFirst air date1947Call sign meaningVoice of the Last FrontierTechnical informationFacility ID5216ClassCPower1,000 wattsTranslator(s)98.7 K254CW (Alpine)LinksWebcastListen LiveWebsitewww.bigbendradio.com KVLF is a radio station at 1240 AM in ...

عماد مغنية عماد مغنية معلومات شخصية اسم الولادة عماد فايز مغنية الميلاد 7 ديسمبر 1962(1962-12-07)طير دبا،  لبنان الوفاة 12 فبراير 2008 (45 سنة)دمشق،  سوريا سبب الوفاة انفجار صاعق  مكان الدفن بيروت  قتله موساد[1]،  ووكالة المخابرات المركزية[1]  مواطنة لبنان  أسما...

Confederate civil war general and politician (1826–1895) William MahoneUnited States Senatorfrom VirginiaIn officeMarch 4, 1881 – March 4, 1887Preceded byRobert E. WithersSucceeded byJohn W. DanielMember of the Virginia Senate from Norfolk CityIn office1863–1865Preceded byWilliam N. McKenneySucceeded byEdmund Robinson Personal detailsBorn(1826-12-01)December 1, 1826Southampton County, VirginiaDiedOctober 8, 1895(1895-10-08) (aged 68)Washington, D.C.Resting placeBlandford C...

Kaisar Jiajing Kaisar Jiajing (Hanzi: 嘉靖, 1507-1567) adalah kaisar ke-11 dari Dinasti Ming yang memerintah dari tahun 1521 sampai 1567. Terlahir dengan nama Zhu Houcong (朱厚熜). Dia adalah anak sulung dari Zhu Youyuan dan sepupu dari kaisar sebelumnya, Zhengde. Dia menjadi kaisar setelah Zhengde mangkat tanpa meninggalkan keturunan. Awal pemerintahan Setelah naik tahta, tahun-tahun awal pemerintahannya berjalan cukup baik. Dia membatalkan kebijakan-kebijakan yang merugikan dari rezim ...

Іжорія та Карельський перешийок у 1740-х роках. Геноцид фінів-інгерманландців — це низка подій, спровокованих російською революцією в ХХ столітті, під час якої Радянський Союз депортував, ув’язнював і вбивав інгерманландців та знищував їхню культуру.[1] При цьому Іжорі

SMK Negeri 7 PadangInformasiDidirikan1965JenisNegeriAkreditasiBNomor Statistik Sekolah401086103005Nomor Pokok Sekolah Nasional10304188Kepala SekolahTaharuddin, S.Pd., M.M.[1]Rentang kelasX, XI, XIIKurikulumKurikulum 2013AlamatLokasiCengkeh Nan XX, Lubuk Begalung, Padang, Sumatera Barat, IndonesiaTel./Faks.0751-71576Situs webhttps://smk7padang.sch.id/Moto SMK Negeri 7 Padang adalah sekolah menengah kejuruan negeri yang terletak di Kelurahan Cengkeh Nan XX, Kecamatan Lubuk Beg...

Agnelo RossiKepala Emeritus Dewan KardinalCardinal Rossi pada 1967.GerejaGereja Katolik RomaPenunjukan19 Desember 1986Masa jabatan berakhir31 Mei 1993PendahuluCarlo ConfalonieriPenerusBernardin GantinJabatan lainKardinal-Uskup Sabina-Poggio Mirteto (1984-95)ImamatTahbisan imam27 Maret 1937oleh Luigi TragliaTahbisan uskup15 April 1956oleh Paulo de Tarso CamposPelantikan kardinal22 Februari 1965oleh Paus Paulus VIPeringkatKardinal-Imam (1965-84)Kardinal-Uskup (1984-95)Informasi pribad...

Capital of Samoa For other uses of the term Apia, see Apia (disambiguation). Place in Tuamasaga, SamoaApia(from top: left to right) Government Building in Apia, Central Bank of Samoa, Apia Airport and The Immaculate Conception Cathedral of Apia.Map of ApiaApiaCoordinates: 13°50′S 171°45′W / 13.833°S 171.750°W / -13.833; -171.750CountrySamoaDistrictTuamasagaConstituencyVaimauga West and Faleata EastFounded1850sBecame Capital1959Area • City47.80 ...

1994 studio album by John Cale & Bob NeuwirthLast Day on EarthStudio album by John Cale & Bob NeuwirthReleasedApril 26, 1994RecordedSkyline, New York City[1]GenreArt rockLength68:45[2]LabelMCAProducerJohn Cale, Bob NeuwirthJohn Cale chronology Wrong Way Up(1990) Last Day on Earth(1994) Walking on Locusts(1996) Bob Neuwirth chronology 99 Monkeys(1990) Last Day on Earth(1994) Look Up(1996) Professional ratingsReview scoresSourceRatingAllmusic[2]Rolling St...

Intermediate appellate court of Utah This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Utah Court of Appeals – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (January 2022) (Learn how and when to remove this template message) The Utah Court of Appeals is the intermediate-level appellate court for the state of Uta...

Japanese manga artist and musician Naoki UrasawaNaoki Urasawa at the 2012 Japan Expo, ParisBornNaoki Urasawa浦沢 直樹 (1960-01-02) January 2, 1960 (age 63)Fuchū, Tokyo, JapanOccupationManga artist, musician, TV and radio presenterEducationMeisei UniversitySubjectSeinen mangaYears active1981–presentNotable works20th Century BoysMonsterPlutoBilly BatYawara!Master KeatonHappy!Notable awardsShogakukan Manga Award (1989, 2000, 2002)Tezuka Osamu Cultural Prize (1999, 2005) Naoki Ur...

Auckland based J 1211 KA 942 at the 100-year anniversary of the North Island Main Trunk railway in Feilding being lined up for a locomotive cavalcade. The Mainline Steam Heritage Trust is a New Zealand charitable trust[1] devoted to the restoration and operation of historic New Zealand Railways and overseas mainline steam locomotives. Regular day excursions and multi-day tours are operated over rail lines throughout New Zealand. Excursions are operated by the Auckland, Wellington and ...

Sports season2019 Mid-American Conference men's soccer seasonLeagueNCAA Division ISportSoccerDurationAugust 30, 2019 – November 2, 2019Number of teams62020 MLS SuperDraftTop draft pickTom Smart, 45th overallPicked byLA GalaxyRegular SeasonSeason championsAkron  Runners-upWestern MichiganTournamentChampionsWest Virginia  Runners-upBowling GreenMid-American Conference men's soccer seasons← 20182020 → 2019 Mid-American Conference men's soccer standings vte Con...

British Conservative politician Kris HopkinsHopkins in 2015Minister of State for Northern IrelandIn office17 July 2016 – 9 June 2017Prime MinisterTheresa MayPreceded byBen WallaceSucceeded byChloe SmithVice-Chamberlain of the HouseholdIn office11 May 2015 – 17 July 2016Prime MinisterDavid CameronPreceded byAnne MiltonSucceeded byJulian SmithParliamentary Under-Secretary for Communities and Local GovernmentIn office15 July 2014 – 11 May 2015Prime MinisterDavid ...

Wardle TransportPlaxton Pointer 2 bodied Dennis Dart SLF in Burslem in April 2009Founded1963Defunct8 May 2015 (sold to D&G Bus)HeadquartersStoke-on-TrentService areaDerbyshireStaffordshireService typeBus servicesRoutes39 (October 2013)Fleet64 (December 2010)Websitewww.wardletransport.com Northern Counties Palatine bodied Volvo Olympian in October 2012 Plaxton Beaver 2 bodied Mercedes-Benz Vario O814D in June 2013 X50 branded Wright Pulsar Gemini bodied VDL DB250 in September 2012 Wardle T...

Internally coordinated responses of dogs to internal and external stimuli A drawing by Konrad Lorenz showing facial expressions of a dog - a communication behavior. X-axis is aggression, y-axis is fear. Dog behavior is the internally coordinated responses of individuals or groups of domestic dogs to internal and external stimuli.[1] It has been shaped by millennia of contact with humans and their lifestyles. As a result of this physical and social evolution, dogs have acquired the abi...

The Sims 3: Supernaturalvideogioco (espansione)PiattaformaMicrosoft Windows, macOS Data di pubblicazione 4 settembre 2012 7 settembre 2012 GenereSimulatore di vita OrigineStati Uniti SviluppoMaxis (EA Play) PubblicazioneElectronic Arts Modalità di giocoSingolo giocatore Periferiche di inputMouse, tastiera SupportoDVD, distribuzione digitale Fascia di etàPEGI: 12+ SerieThe Sims Preceduto daThe Sims 3: Showtime Seguito daThe Sims 3: Stagioni Logo ufficiale The Sims 3: Supernatural è...

Solid carbon-rich material This article is about fuel coke derived from petroleum. For fuel coke derived from coal, see Coke (fuel). Petroleum coke Petroleum coke, abbreviated coke, pet coke or petcoke, is a final carbon-rich solid material that derives from oil refining, and is one type of the group of fuels referred to as cokes. Petcoke is the coke that, in particular, derives from a final cracking process—a thermo-based chemical engineering process that splits long chain hydrocarbons of ...

Kembali kehalaman sebelumnya