Holografie

Hologram op die 200 Euro noot.
Identigramme as 'n sekuriteitsmeganisme in 'n Duitse identiteitskaart (Personalausweis)

Holografie of stereoskopie is die wetenskap om hologramme te skep; dit is 'n vorm van fotografie wat dit moontlik maak om 'n beeld in drie dimensies vas te lê. Die tegniek van holografie kan ook gebruik word om inligting opties te stoor, herwin en te verwerk. 'n Algemene fout wat gemaak word is om volumetriese skerms met hologramme te verwar, veral in wetenskapsfiksie soos Star Trek, Star Wars en Red Dwarf.

Oorsig

Holografie is in 1947 ontdek deur die Hongaarse fisikus Dennis Gabor (1900-1979), werk waarvoor hy die Nobelprys vir fisika in 1971 ontvang het. Dit is moontlik gemaak deur baanbrekerswerk in die veld van fisika deur ander wetenskaplikes soos Mieczysław Wolfke wat tegniese probleme opgelos het wat vooruitgang voorheen onmoontlik gemaak het. Die ontdekking was 'n onverwagte gevolg van die navorsing wat gedoen is deur die British Thomson-Houston maatskappy in Rugby, Engeland, om elektronmikroskope te verbeter. Die Britse Thomson-Houston maatskappy het aansoek gedoen om 'n patent op die 17de Desember 1947 (en 'n patent GB685286 is aan hulle toegestaan), maar die veld het eers werklik vooruitgang begin maak met die ontwikkeling van die laser in 1960.

Die eerste hologramme waar 3D-voorwerpe opgeneem is, is gemaak deur Yuri Denisyuk in die Sowjet-Unie in 1962;[1] later deur Emmett Leith en Juris Upatnieks in die V.S.A in 1962.[2] Vooruitgang in fotochemiese verwerkingstegnieke wat hoëkwaliteit hologrambeelde verwesentlik het is deur Nicholas J. Phillips gemaak.

Verskeie soorte hologramme kan gemaak word. Transmissiehologramme, soos dié wat deur Leith en Upatnieks gemaak is, kan besigtig word deur 'n laserlig deur hulle te skyn en dan die herboude beeld aan die agterkant te besigtig. 'n Latere verfyning, die reënbooghologram, laat geriefliker beligting met wit lig toe eerder as met lasers of ander monochromatiese ligbronne. Reënbooghologramme kan vandag gereeld op kredietkaarte gesien word as 'n veiligheidsmaatreël asook op sekere produkverpakkings. Hierdie weergawes van die reënboogtransmissiehologramme word gewoonlik gevorm as reliëfpatrone op die oppervlak in 'n plastiekfilm. Hulle sluit gewoonlik 'n weerkaatsende aluminiumbedekking in wat die lig van "agter" verskaf om die beeld sigbaar te maak.

'n Ander algemene soort hologram is die weerkaatsende of Denisyuk-hologram wat in staat is om veelkleurige beelde weer te gee deur van wit beligtingsbron gebruik te maak wat die beeld van dieselfde kant af belig as die waarnemer.

Een van die belowendste onlangse ontwikkelings in die kort geskiedenis van holografie is die massaproduksie van lae-koste halfgeleierlasers wat tipies gebruik word in die miljoene DVD-opnemers en ander toestelle, maar wat soms ook nuttig kan wees vir holografie. Hierdie goedkoop, kompakte, halfgeleierlasers kan onder sekere omstandighede goed meeding met die groot en duur gaslasers wat voorheen gebruik is om hologramme te vervaardig en word alreeds gebruik om holografie binne bereik te plaas van navorsers en kunstenaars met kleiner begrotings, asook mense wat dit as 'n stokperdjie doen.

Soorte sekuriteitshologramme

Hologramme word geklassifiseer in verskillende soorte met verwysing na die graad of vlak van optiese sekuriteit wat by hulle ingesluit is tydens hul vervaardigingsproses. Die verskillende klassifikasies word hieronder beskryf.

2D / 3D hologramme

Hierdie tipes is by verre die algemeenste soort hologram in gebruik. Hierde hologramme (en gevolglik ook die kunswerk van hierdie hologramme) kan in twee of drie lae geskep word. Die drielaaghologramme lewer 'n unieke multivlak, veelkleurige effek. Hierdie beelde kan een of twee lplat vlakke grafika bevat wat oënskynlik bo of op die oppervlak dryf. Die agtergrondmateriaal lyk gewoonlik asof dit onder of agter die hologram is, wat dit die illusie van diepte gee.

Verwysings

  1. On the reflection of optical properties of an object in a wave field of light scattered by it, Y.N. Denisyuk, Doklady Akademii Nauk SSSR, volume 144, nr. 6, bl'e 1275–1278, 1962;
  2. Reconstructed wavefronts and communication theory, Leith, E.N., Upatnieks, J., J. Opt. Soc. Am., volume = 52, nr. = 10, bl'e = 1123–1130, 1962


Fotografie

BeeldsensorBeligtingDaguerreotipeDigitale kameraDonkerkamerEF-lenspassingEnkellensreflekskameraF-nommerFilmFilmspoedFokusFokusafstandIntreepupilKameraLensopeningLensopeningprioriteitPentaprismaProfessionele videokameraReël van derdesRGB-kleurmodelSluiterprioriteitSluiterspoedTelefotolensVeelvoudige beligtingVelddiepteWyehoeklens

GeomerkingGroeperingHolografieNatuurfotografieSelfieSnelreeksfotografieWildfotografie

35 mm ekwivalente fokuslengteCMYK-kleurmodelKleurtemperatuurRooi-oogeffekSwart-en-witZoemlens

Wysig hierdie sjabloon


Read other articles:

Type II Hunt-class destroyer of the Royal Navy, later the Indian Navy Aerial photograph of HMS Lamerton in September 1941 History United Kingdom NameHMS Lamerton Ordered3 September 1939 BuilderSwan Hunter Laid down10 April 1940 Launched14 December 1940 Commissioned16 August 1941 IdentificationPennant number: L88 Honours andawards Atlantic, 1941–42 Arctic, 1942 North Africa, 1942–43 Sicily, 1943 Salerno, 1943 Mediterranean, 1944 Aegean, 1943 Adriatic, 1944 FateLoaned, then sold, to Indian ...

 

Zhang Guotao Zhang Guotao Hanzi tradisional: 張國燾 Hanzi sederhana: 张国焘 Alih aksara Mandarin - Hanyu Pinyin: Zhāng Guótāo - Wade-Giles: Chang Kuo-t'ao Ini adalah nama Tionghoa; marganya adalah Zhang. Zhang Guotao (26 November 1897 – 3 Desember 1979) adalah seorang anggota pendiri dan pemimpin berpengaruh Partai Komunis Tiongkok (PKT) dan saingan besar dari Mao Zedong. Pada 1920an, ia belajar di Uni Soviet dan menjadi kontak kunci dengan Comintern dan menyelenggara...

 

Polet AirlinesЗАО Авиакомпания «Полёт» IATA-Code: YQ ICAO-Code: POT Rufzeichen: POLET Gründung: 1988 Betrieb eingestellt: 2014 Sitz: Woronesch, Russland Russland Drehkreuz: * Uljanowsk Woronesch Moskau Jekaterinburg Heimatflughafen: Woronesch Leitung: Anatoli Karpow Flottenstärke: 16 (+ 1 Bestellung) Ziele: national und international Website: www.polet.ru Polet AirlinesЗАО Авиакомпания «Полёт» hat den Betrieb 2014 eingestellt. Die kursiv geset...

Neuland Gemeinde Engelschoff Koordinaten: 53° 40′ N, 9° 18′ O53.6705555555569.29833333333330Koordinaten: 53° 40′ 14″ N, 9° 17′ 54″ O Höhe: 0 m ü. NN Fläche: 8,04 km² Einwohner: 440 (2018) Bevölkerungsdichte: 55 Einwohner/km² Eingemeindung: 1. Juli 1972 Eingemeindet nach: Engelschoff Postleitzahl: 21710 Vorwahl: 04144 Neuland (Niedersachsen) Lage von Neuland in Niedersachsen Neuland (plattdeut...

 

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: What About Us? Total song – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (February 2015) (Learn how and when to remove this template message) 1997 single by Total featuring Missy Elliott and TimbalandWhat About UsSingle by Total featuring Missy Elliott and ...

 

犯罪心理크리미널 마인드原作杰夫·戴维斯(英语:Jeff Davis (writer))《犯罪心理》编剧洪勝賢导演楊允浩、李政孝(中途退出[1])主演李準基、文彩元、孫賢周制作国家/地区 韩国语言韓語集数20每集长度約60分鐘制作拍攝地點 韩国制作公司Taewon EntertainmentStudio Dragon Corporation播出信息 首播频道tvN播出国家/地区 韩国播出日期2017年7月26日 (2017-07-26)—2017...

Sindrome cineseJane Fonda e Michael Douglas in una scenaTitolo originaleThe China Syndrome Paese di produzioneStati Uniti d'America Anno1979 Durata120 min Generedrammatico, thriller RegiaJames Bridges SoggettoJames Bridges, Mike Gray e T.S. Cook SceneggiaturaJames Bridges, Mike Gray e T.S. Cook ProduttoreMichael Douglas FotografiaJames Crabe MontaggioDavid Rawlins MusicheStephen Bishop ScenografiaGeorge Jenkins e Arthur Jeph Parker Interpreti e personaggi Jane Fonda: Kimberly Wells Jack L...

 

1941 class of frigates of the Royal Navy For other naval ship classes of the same name, see River class (disambiguation). HMCS Waskesiu Class overview Operators World War II:  Royal Navy  Royal Australian Navy  Royal Canadian Navy  Free French Naval Forces  Royal Netherlands Navy  South African Navy  United States Navy Post–World War II  Argentine Navy  Royal Ceylon Navy; (later, the  Sri Lanka Navy)  Chilean Navy  Royal Danish Nav...

 

Schoolslag Oleksandr Sydorenko tijdens een schoolslagwedstrijd. Algemene gegevens Organisatie KBZB / KNZB / FINA Start 1696 / Melchisédech Thévenot Olympisch 1904 Paralympisch 1960 Competities / Kampioenschappen Kampioenschappen BK / NK / EK / WK (korte baan)BK / NK / EK / WK (lange baan)OSWereldbeker Kampioenen Belgisch kampioen 50m29,68 Raf Vandevelde32,55 Fanny Lecluyse100m1.03,58 Jonas Coreelman1.09,55 Fanny Lecluyse200m2:13.42 Jonas Coreelman2.27,09 Fanny Lecluyse[1] Nederlands...

Japanese film actor (1884-1954) Sōjin Kamiyama上山 草人BornMita Tadashi[1] / 三田 貞(1884-01-30)30 January 1884Sendai, JapanDied28 July 1954(1954-07-28) (aged 70)Tokyo, JapanOccupationActorYears active1917-1954SpouseUraji Yamakawa Several scenes of Sōjin Kamiyama in The Thief of Bagdad Sōjin Kamiyama or just Sōjin (上山 草人; 30 January 1884 – 28 July 1954) was a Japanese film actor.[2] He appeared in more than 70 films between 1917 and 1954. He ...

 

Jessica DiCiccoDiCicco di Florida SuperConLahirJessica Sonya DiCicco10 Juni 1980 (umur 43)Los Angeles, California, A.S.Tempat tinggalLos Angeles, California, A.S.AlmamaterUniversitas SyracusePekerjaanAktrisTahun aktif1985–sekarangAgenAbrams Artists[1]Karya terkenalSuara dari Noggin, Maggie di The Buzz on Maggie, Flame Princess di Adventure TimeKota asalNew York, New York, A.S.Orang tuaBobby Di Cicco Jessica Sonya DiCicco (lahir 10 Juni 1980)[2] adalah seorang ...

 

Dima Bilan (2021) ChartplatzierungenErklärung der Daten Singles[1] Believe   DE 52 20.06.2008 (5 Wo.) Dima Bilan (russisch Дима Билан, eigentlich Wiktor Nikolajewitsch Belan (russ. Виктор Николаевич Белан); * 24. Dezember 1981 in Ust-Dscheguta, Teilrepublik Karatschai-Tscherkessien) ist ein russischer Popsänger. Inhaltsverzeichnis 1 Leben 2 Diskografie 2.1 Alben 2.2 Singles 3 Quellen 4 Weblinks Leben Dima Bilan gemeinsam mit dem ungarischen Vi...

This article is an orphan, as no other articles link to it. Please introduce links to this page from related articles; try the Find link tool for suggestions. (January 2021) Sara SzyberSara Szyber (photo: Ewa Kumlin)Born (1963-06-19) 19 June 1963 (age 60)NationalitySwedishEducationKonstfackOccupationInterior designer Sara Rebecka Torsson Szyber, born on June 16, 1963, is a Swedish interior and furniture designer. Szyber's work includes furniture and interiors for Swedish companies includ...

 

Starsailor discographyStarsailor performing at Rock in Rio in 2006.Studio albums5Compilation albums1EPs1Singles13B-sides15 This is a discography for British rock band Starsailor, all releases are on the EMI label in the UK and EMI/Artist Addiction in the US. Since 2008 they worked in the UK under Virgin Records, a sub-label of EMI Records: Albums Studio albums List of studio albums, with selected details, chart positions and certifications Title Album details Peak chart positions Certificatio...

 

Indian WGWG class 10491 by Chittaranjan Locomotive Works from 1966/7, with a passenger train at Bareilly Junction, in 1993Type and originPower typeSteamBuilderChittaranjan Locomotive Works (1908)North British Locomotive Company (115)NBL (subcontracted to Vulcan Foundry) 10Anglo-Franco-Belge (La Croyère) (18)AFB (subcontracted to Henschel) (64)Gio. Ansaldo & C. (25)Baldwin Locomotive Works (50)Henschel & Sohn (60)Hitachi (100)Krupp (40)Lokomotivfabrik Floridsdorf (60)[1]Build ...

Ferret Ferret Mk.III Role Two-seat general-purpose biplaneType of aircraft National origin United Kingdom Manufacturer Fairey Aviation Company First flight June 1925 Number built 3 The Fairey Ferret was a 1930s British general-purpose biplane designed and built by the Fairey Aviation Company.[1] It performed well in trials but was not ordered into production.[1] Development The Ferret was designed to meet a Fleet Air Arm requirement defined by specification 37/22[2] fo...

 

Private Christian college in Phoenix, Arizona This article includes a list of general references, but it lacks sufficient corresponding inline citations. Please help to improve this article by introducing more precise citations. (April 2015) (Learn how and when to remove this template message) SAGU American Indian CollegeTypePrivate collegeEstablished1957 (1957)Religious affiliationAssemblies of GodPresidentDr. Jonathan GannonStudents100LocationPhoenix, Arizona, United States33°34′39...

 

Multi-year debt crisis in multiple EU countries since late 2009 This article may be too long to read and navigate comfortably. Please consider splitting content into sub-articles, condensing it, or adding subheadings. Please discuss this issue on the article's talk page. (January 2024) Long-term interest rates (secondary market yields of government bonds with maturities of close to ten years) of all eurozone countries except Estonia, Latvia and Lithuania.[1] A yield being more than 4%...

Alfred Duncan Alfred Duncan bermain untuk tim nasional sepak bola Ghana melawan Rusia. 2016Informasi pribadiNama lengkap Joseph Alfred DuncanTanggal lahir 10 Maret 1993 (umur 31)Tinggi 178 m (584 ft 0 in)Posisi bermain GelandangInformasi klubKlub saat ini SassuoloNomor 32Karier junior2010–2012 InternazionaleKarier senior*Tahun Tim Tampil (Gol)2012– Internazionale 3 (0)2012–2014 → Livorno (loan) 51 (1)2014– → Sampdoria (loan) 26 (9)Tim nasional2013– Ghana U-2...

 

Der Titel dieses Artikels ist mehrdeutig. Weitere Bedeutungen sind unter Sangha (Begriffsklärung) aufgeführt. Mönche des Rato Klosters in Mundgod, Karnataka, Indien Sangha (Pāli: सङ्घ saṅgha; Sanskrit: संघ saṃgha: „Versammlung“; Thai: สังฆัง S̄ạngḳhạng) bedeutet in der buddhistischen Terminologie „Versammlung“, „Menge“[1] oder auch „Gemeinschaft“. Das Wort „Sangha“ ist in Pāli maskulin, allerdings ist im Deutschen auch die...

 

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!