Die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Mopani-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.