Die Ephraim Mogale Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as Groter Marble Hall) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Die setel van die munisipaliteit is Marble Hall.