Emilia-Romagna (Italiaans: Emilia-Romagna) is 'n administratiewe streek in Noord-Italië. Die streek beslaan 22 446 km² met 'n bevolking van ongeveer 4,46 miljoen (soos op 1 Januarie 2019). Die streek is 'n sentrum vir kultuur in Italië. Dit bevat Renaissance stede, museums, kunswerke, en ander voorwerpe van die Renaissance-tydperk. Die streek is ook die tuiste van motorvervaardigers soos Ferrari, Lamborghini en Maserati.
Die streek se hoofstad is Bologna.
Provinsies
Die streek word in vyf provinsies opgedeel: