Die Provinsie Ferrara (Italiaans: Provincia di Ferrara) is 'n provinsie in die Emilia-Romagna-streek van Italië. Die hoofstad is Ferrara as naamgewende nedersetting.
Dit het 'n oppervlakte van 2632 vierkante kilometer (1016 vierkante myl) en 'n totale bevolking van ongeveer 350 000. Daar is 26 munisipaliteite of comuni (enkelvoud: comune) in die Provinsie Ferrara.
Teen 2014 was die hoofplekke se bevolking soos volg:
Eksterne skakels