- Nota: Moenie verwar word met die parlementêre woonbuurt Akasiapark in Kaapstad nie.
Akasia is 'n groep woonbuurte aan die noordekant van Pretoria in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en is sedert 2000 onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Akasia het ongeveer 59 455 inwoners in 2011 gehad en sluit buurte soos Orchards, Karenpark, Amandasig, Theresapark, Ninapark, Clarina, Hesteapark, Florauna en Chantelle in.
Sien ook
Verwysings
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
|
---|
|
Nedersettings | | |
---|
Voorstede van Centurion | |
---|
Voorstede van Pretoria | |
---|