Die 2009 Formule Een Japannese Grand Prix is op 4 Oktober 2009 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in 'n Red Bull-Renault gewen.
Kwalifisering
Renuitslag
Notas
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 Button, Barrichello, Alonso en Sutil verloor almal vyf plekke nadat hulle te vinnig jaag onder 'n geelvlag-situasie.
- ↑ 2,0 2,1 Kovalainen word met vyf plekke gestraf nadat sy ratkas vervang is.
- ↑ Buemi kon nie deelneem aan die derde kwalifikasie nadat hy bots aan die einde van die tweede kwalifisering.
- ↑ Buemi word met vyf plekke gestraf nadat hy verder ry met sy gestampte motor en ander jaers daarmee ophou.
- ↑ 5,0 5,1 Glock bots in kwalifisering twee en kon weens beserings nie aan die wedren deelneem nie.
- ↑ Alguersuari bots in kwalifisering en die rooi vlag word gewaai.
- ↑ Liuzzi met vyf plekke gestraf nadat sy ratkas vervang is.
- ↑ 8,0 8,1 Webber beskadig sy motor in kwalifisering. Hy spring die wedren vanuit die kuipe weg in 'n nuwe motor.