Die 2008 Formule Een Japannese Grand Prix is op 1 Oktober 2008 op die Fuji Speedway in Japan gehou. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Fernando Alonso in 'n Renault gewen.
Kwalifisering
Renuitslag
- 1 Bourdais ontvang 'n straf van 25 sekondes vir sy botsing met Massa, en verloor daarmee sy sesde plek asook 3 kampioenskapspunte.
Verwysings