Die 2008 Formule Een Spaanse Grand Prix is op 27 April 2008 op die Circuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló, Spanje gehou. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Kimi Räikkönen in 'n Ferrari gewen.
Kwalifisering
Renuitslag