Vlag van Nicaragua

Vlag van Nicaragua
Vlag van Nicaragua
Vlag van Nicaragua
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 3:5
Goedgekeur 27 Augustus 1971
Ontwerp Drie horisontale bane in blou, wit en blou met die landswapen in die middel van die wit baan.

Die nasionale vlag van Nicaragua is op 20 Mei 1902 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane in blou, wit en blou met die landswapen van Nicaragua in die middel van die vlag.

Simboliek

Nicaragua het van 1823 tot die burgeroorlog van 1838–1840 deel uitgemaak van die Verenigde State van Sentraal-Amerika wat vanaf 1825 bekend gestaan het as die Federale Republiek van Sentraal-Amerika. Net soos die ander state wat uit hierdie federasie ontstaan het nl. Costa Rica, El Salvador, Guatemala en Honduras, het Nicaragua sy vlag gebaseer op die vlag van die Federale Republiek van Sentraal-Amerika.

Die twee blou bane staan vir die Stille en Atlantiese Oseane waartussen Nicaragua geleë is. Die wit baan stel die land voor wat tussen die twee watermassa lê. In die middel van die wit baan is die wapen van Nicaragua wat baie herinner aan wapen van die Verenigde State van Sentraal-Amerika. Die vyf vulkane in die wapen staan vir die vyf lidstate van hierdie federasie, die reënboog in die wapen stel vrede voor en die frigiese mus stel vryheid voor. Die driehoek simboliseer gelykheid.

Ontwerp

’n Wapperende Nicaraguaanse vlag in Granada

Die vlag het ’n hoogte-breedteverhouding van 3:5,[1] waarby geld dat elk van die bane een derde van die hoogte van die vlag is.

Die blou kleur word amptelik beskryf as kobaltblou.[1]

Die vlag van Nicaragua is net een van twee nasionale vlae wat die kleur pers bevat, die ander is die vlag van Dominica.[2]

Ander vlae

Die huidige Nicaraguaanse vlag is op 4 September 1908 aanvaar. Op 27 Augustus 1971 is die ontwerpdetails en vlaginstruksie van die vlag amptelik vasgelê deur middel van ’n wet in die grondwet van 1987.[1]

Vlae van die Federale Republiek van Sentraal-Amerika

Die vlag van Nicaragua is afgelei van die vlag van die Federale Republiek van Sentraal-Amerika, wat weer op sy beur beïnvloed is deur die vlag van Argentinië. Die Sentraal-Amerikaanse vlag het bestaan uit drie horisontale bane in blou, wit en blou met die wapen van die Federale Republiek van Sentraal-Amerika in die middel van die wit baan. In die periode van die federasie se bestaan (1823–1841) het die Nicaraguaanse vlag gedien as die deelstaatvlag en die federale vlag het gedien as die nasionale vlag.

Die ander lande wat uit die federasie ontstaan het (Costa Rica, El Salvador, Guatemala en Honduras) het elk ook hul vlae op die vlag van die Federale Republiek van Sentraal-Amerika gebaseer. Die vlae van hierdie lande is ook in blou, wit en blou; die uitsonderings is egter dat die vlag van Costa Rica ’n rooi baan in die wit baan gevoeg het en die vlag van Guatemala wat vertikaal is.

Vlae van die onafhanklike Nicaragua

Nicaragua het sedert sy onafhanklikheid agtereenvolgens ’n aantal verskillende nasionale vlae gehad, dus is die presiese status van die vlae weens ’n gebrek aan dokumentasie moeilik uitkenbaar. Dit is wel duidelik dat Nicaragua, na onafhanklikheid, vir nog ’n redelike tyd die vlag van die Federale Republiek van Sentraal-Amerika gebruik het; hierdie vlag was ook gebruik as die vlag vir die deelstaat Nicaragua binne die Federale Republiek van Sentraal-Amerika.

Sommige bronne skryf ’n horisontale driekleur in wit, geel en rooi met ’n groen vulkaan in die middel toe aan Nicaragua (wat dateer uit omstreeks 1852). Of hierdie vlag werklik (deur Nicaragua) gebruik is, word egter betwyfel.[3]

Op 21 April 1854 is die eerste ‘egte’ Nicaraguaanse vlag aanvaar waaroor wel duidelikheid bestaan; dit gaan hier om ’n horisontale geel, wit en oranjebruin vlag. Op die handelsvlag is die naam van die land in die middel van die wit baan vermeld. Na ’n magsoorname het die vlag tussen 1856 en 1858 de facto in onbruik geraak, om in 1858 formeel vervang te word deur die blou, wit en blou vlag van die ontbinde federasie.[3]

Vlag van die Walkerregering

Intussen het die Amerikaanse avonturier William Walker in 1855 sy geluk getoets in Nicaragua; hy het die toenmalige hoofstad Granada aangeval en verower met troepe uit León wat vyandig was teenoor Granada. Hy het homself aangestel as president van die land. Walker het ’n blou, wit en blou vlag aanvaar met ’n rooi vyfpuntige ster in die middel. In 1857 is Walker deur ’n koalisie van Mid-Amerikaanse state verslaan en uitgelewer aan die Verenigde State van Amerika. Die genoemde vlag is egter nooit amptelik aanvaar as Nicaraguaanse vlag nie, maar as die vlag van één van die partye wat in die burgeroorlog betrokke was.[3]

In 1869 is ’n blou, wit en blou vlag sonder ’n wapen aanvaar.[3] In die dekades daarna sou verskillende vlae egter in gebruik wees, dikwels deur politieke partye wat die gesag van die land oorgeneem het. Die meeste van hierdie vlae het blou, wit en blou as basis gebruik.

In 1895 het dit aan die lig gekom dat Nicaragua saam met Honduras en El Salvador die Groter Republiek van Sentraal-Amerika sou vorm; weer ’n poging om die Sentraal-Amerikaanse lande te verenig in een staat. Die vlag van die Republiek van Sentraal-Amerika was slegs een maand in 1898 in gebruik, omdat die republiek gou na die stigting tot niet gegaan het. Vyf jaar vroeër het Nicaragua weer ’n eie vlag aanvaar, bestaande uit drie bane in blou, wit en blou. In 1896 is die toenmalige wapen in die vlag geplaas; hierdie vlag is in 1908 deur die huidige vlag vervang, waaraan daar in 1971 klein wysigings aan die wapen aangebring is.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) Flags of the World (2006): Nicaragua, URL besoek op 22 Mei 2019.
  2. John Misachi (18 Desember 2018). "Country Flags With Purple" (in Engels). worldatlas.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 5 Februarie 2020.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) Flags of the World (2005): Nicaragua – Historical Flags, URL besoek op 22 Mei 2019.

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.

Read other articles:

Thomas Meunier Meunier bersama Paris Saint-Germain pada 2019Informasi pribadiNama lengkap Thomas Meunier[1]Tanggal lahir 12 September 1991 (umur 32)[2]Tempat lahir Sainte-Ode, BelgiaTinggi 191 cm (6 ft 3 in)Posisi bermain Bek kananInformasi klubKlub saat ini Borussia DortmundNomor 24Karier junior1996–2002 RUS Saint-Ode2002–2004 RUS Givry2004–2006 Standard Liège2006–2009 VirtonKarier senior*Tahun Tim Tampil (Gol)2009–2011 Virton 49 (15)2011–2016...

 

Series of protests and riots in the U.S. state of Minnesota This article is about prolonged unrest and a series of protests that began with the murder of George Floyd. For a specific event, see List of civil unrest in Minneapolis–Saint Paul. 2020–2023 Minneapolis–Saint Paulracial unrestPart of the United States racial unrest (2020–present)Protesters march in downtown Minneapolis on May 28, 2020, three days after the murder of George Floyd.DateMay 26, 2020 – May 2, 2023[citation ...

 

هذه المقالة يتيمة إذ تصل إليها مقالات أخرى قليلة جدًا. فضلًا، ساعد بإضافة وصلة إليها في مقالات متعلقة بها. (مايو 2023) الأورام العضلية الملساء في الأعضاء التناسلية (المعروفة أيضًا باسم الأورام العضلية الملساء الدارتوية) هي عبارة عن الأورام العضلية الملساء التي تنشأ في عضلات ...

Biara Sahade Mar Behnam dan Marth SaraBagian depan biara (1999) Location within IraqInformasi biaraOrdoGereja Katolik Suryani (1790–98; dari 1839)Gereja Ortodoks Suryani (sampai 1790; 1798–1819)DidirikanAbad ke-4Didedikasikan kepadaMar Behnam, Mart SaraTokohPendiriSinharibSitusLokasidekat Beth KhdedaKoordinat36°08′16″N 43°24′23″E / 36.137778°N 43.406389°E / 36.137778; 43.406389Koordinat: 36°08′16″N 43°24′23″E / 36.137778°N 43....

 

Veerpont Willem (2013) De veerdienst Doornenburg - Pannerden is een veerdienst over het Pannerdensch Kanaal tussen Doornenburg en Pannerden. Het veer ligt net ten zuiden van de inlaat van de Linge. De verbinding is inmiddels eeuwen oud en wordt ook nu nog onderhouden met een gierpont. Vanaf 1923 werd de veerdienst geëxploiteerd door Willem Cornelissen, met de pont WILLEM. Dit was een gemotoriseerde gierpont, die tot in 1957 heeft gevaren. In 1957 werd de veerdient voortgezet met de tweede WI...

 

1930 French surrealist comedy film directed by Luis Buñuel For the German record label, see L'Age D'Or. For The Shostakovich Ballet, see The Golden Age (Shostakovich). L'Age d'OrPoster for a 1970s re-release of L'Age d'OrDirected byLuis BuñuelWritten byLuis BuñuelSalvador DalíProduced byVicomte Charles de NoaillesMarie-Laure de NoaillesStarringGaston ModotLya LysCaridad de LaberdesqueLionel SalemMax ErnstGermaine NoizetJosep Llorens ArtigasDuchangeIbanezCinematographyAlbert DuvergerEdited...

巻 誠一郎 アムカル・ペルミ時代(2010年)名前愛称 マキ、セイちゃん、マキセイカタカナ マキ セイイチロウラテン文字 MAKI Seiichiro基本情報国籍 日本生年月日 (1980-08-07) 1980年8月7日(43歳)出身地 熊本県下益城郡小川町(現:宇城市)身長 184cm体重 81.4kg選手情報ポジション FW / MF利き足 右足 クラブ1年 クラブ 出場 (得点)2003-2010 ジェフユナイテッド千葉 220 (53)2010-2011 ア...

 

Rocket engine RS-27ARS-27A Engine on Delta IICountry of originUnited StatesDate1989DesignerRocketdyneManufacturerRocketdyne, Pratt & Whitney RocketdyneApplicationBoosterPredecessorRS-27StatusRetiredLiquid-fuel enginePropellantLOX / RP-1CycleGas GeneratorConfigurationChamber1PerformanceThrust, vacuum1,054.2 kNThrust, sea-level890.1 kN (200,102 lbf)Thrust-to-weight ratio102.47Chamber pressure4.8MPa (700 psia)Specific impulse, vacuum302 seconds (2.96 km/s)Specific impulse, sea-level255 ...

 

1868–69 novel by Louisa May Alcott This article is about the novel. For other uses, see Little Women (disambiguation). This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Little Women – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (September 2021) (Learn how and when to remove this template message) Little Wome...

2018 Nigerian scamming-of-age suspense thriller drama film by Faraday Okoro Nigerian PrinceDirected byFaraday OkoroWritten byFaraday OkoroAndrew LongProduced byOscar HernandezBose OshinFaraday OkoroStarringAntonio J BellChinaza UcheCinematographySheldon ChauProductioncompaniesTribeca Film InstituteAT&TDistributed byVertical EntertainmentNetflixRelease dates 24 April 2018 (2018-04-24) (Tribeca) 19 October 2018 (2018-10-19) (United States) Running time1...

 

This article may need to be rewritten to comply with Wikipedia's quality standards. You can help. The talk page may contain suggestions. (January 2010) Brahmo Conference OrganisationFormation1881TypeReligious organisationHeadquartersKanpurLocationIndia, BangladeshOfficial language English, BengaliPresidentMalay SanyalKey peopleChitra Mukherjee, Sameer BhaduriStaff 3 The Brahmo Conference Organisation (Sammilan) was founded on 27 January 1881 at Mymensingh Bangladesh to maintain communication ...

 

Irish musician For other uses, see Hozier (disambiguation). HozierHozier performing in September 2015Background informationBirth nameAndrew John Hozier-ByrneBorn (1990-03-17) 17 March 1990 (age 33)Newcastle, County Wicklow, IrelandGenres Blues rock soul folk R&B Occupation(s) Musician singer songwriter Instrument(s) Vocals guitar piano Years active2008–presentLabels Rubyworks Island Columbia Formerly ofAnúnaWebsitehozier.comMusical artist Andrew John Hozier-Byrne (born 17 March 19...

Species of shrub in the family Proteaceae found in the Stirling Ranges of southern Western Australia Hakea ambigua Hakea ambigua in the Stirling Range National Park Scientific classification Kingdom: Plantae Clade: Tracheophytes Clade: Angiosperms Clade: Eudicots Order: Proteales Family: Proteaceae Genus: Hakea Species: H. ambigua Binomial name Hakea ambiguaMeisn.[1] Occurrence data from Australasian Virtual Herbarium Synonyms[1] Hakea trinervis Meisn. Hakea ambigua is a ...

 

Les frères Horten, Reimar et Walter, étaient deux constructeurs d'ailes volantes allemands dans les années 1930-1940. Leurs ailes volantes n'ont aucune surface verticale, une flèche très prononcée, et sont presque toutes des planeurs. Le cockpit est généralement intégré aux ailes, comme un cocon dans lequel le pilote est allongé sur le ventre. Le troisième des frères, Wolfram, fut abattu au-dessus de Dunkerque à bord d'un Heinkel He-111 pendant la Seconde Guerre mondiale. Histor...

 

Republik Sosialis Soviet LatviaLatvijas Padomju Sociālistiskā RepublikaЛатвийская Советская Социалистическая Республика1940–19411944–1990 Bendera Lambang Semboyan: Visu zemju proletārieši, savienojieties! (Latvia: Pekerja di dunia, bersatulah!)Lagu kebangsaan: Latvijas Padomju Sociālistiskās Republikas himna Lokasi RSS Latvia (merah) dalaum Uni Soviet.StatusRepublik anggota Uni SovietIbu kotaRigaBahasa yang umum digunakanLa...

The Propeller, front page, 10 March 1911 The Propeller was a weekly English language newspaper published in Hurstville, New South Wales, Australia.[1] Newspaper history The Propeller began publication on 10 March 1911 and continued until 31 December 1969. It was published by the Wennholm Bros.[1] It began with a print run of 2000 copies and was free of charge.[2] Its successor was the St George and Sutherland Shire Leader which was founded in 1960 and continues to this...

 

RMGStable release4.1 Written inC/C++Operating systemLinux, Unix, Windows, OS XLicenseGPLWebsitehttp://www.rmgdft.org/ RMG (Real Space MultiGrid) is an open source density functional theory electronic structure code distributed under the GNU General Public License.[1][2] It solves Kohn-Sham equations directly on a 3D real space grid without using basis set functions.[2] RMG is highly scalable; it has been run on supercomputers with thousands of CPU cores. Description RM...

 

Malaysian politician Yang Berhormat DatukSuhaimi NasirPGDK MP MLAسحيمي ناصر‎Member of the Malaysian Parliamentfor LibaranIncumbentAssumed office 19 November 2022Preceded byZakaria Edris (BN–UMNO)Majority12,618 (2022)Nominated Member of the Sabah State Legislative AssemblyIncumbentAssumed office 8 October 2020Serving with Aliakbar Gulasan Amisah Yassin Jaffari Walliam Raime Unggi Yong Teck LeeGovernorJuhar MahiruddinChief MinisterHajiji NoorFaction represented...

  此条目的主題是德國的城市。关于同名的巴拿馬城市,請見「科隆 (巴拿马)」。 此條目翻譯品質不佳,原文在en:Cologne。翻譯者可能不熟悉中文或原文語言,也可能使用了機器翻譯。請協助翻譯本條目或重新編寫,并注意避免翻译腔的问题。明顯拙劣的翻譯請改掛{{d|G13}}提交刪除。 科隆Köln城市由上依序:科隆天際線、科隆大教堂、科隆市政廳、大聖瑪爾定教堂...

 

У этого термина существуют и другие значения, см. Успенский собор. Кафедральный патриарший соборУспения Пресвятой БогородицыУспенский собор Московского Кремля Успенский собор, вид с юго-востока, 2009 год Страна  Россия Город Москва Адрес Кремль, Соборная площадь Ближа...

 

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!