Toyota Motorkorporasie se S-familie was 'n reeks van inlynviersilinderenjins met 'n verplasing van 1.8 L tot 2.2 L. Hulle is van Januarie 1980 tot Augustus 2007 vervaardig. Die reeks het gegote yster enjinblokke en allooi silinderkoppe gehad.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.