Tilburg is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë tussen Breda en Eindhoven. Die munisipale gebied het sowat 208 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 89 km². Tilburg het 'n universiteit die Universiteit van Tilburg (UvT) of in Engels Tilburg University en 'n professionele sokkerspan, Willem II, wat in die Koning Willem II-stadion speel.
Eksterne skakels
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tilburg. |