Verskeie lyste van die Sewe wonders van die wêreld is van die klassieke tot moderne tye opgestel om die mees besondere natuurlike en mensgemaakte wonders te katalogiseer.
Die antieke Grieke het Sewe Wonders van die Wêreld uitgewys, omdat die getal sewe vir hulle 'n magiese betekenis gehad het. Van dié sewe is net vyf deur die Grieke self gebou, maar almal lê binne die grense van Alexander die Grote se ryk.
Die sewe klassieke wonders is die:
Die sewe middeleeuse wonders is:
Die sewe nuwe wonders is:
Die American Society of Civil Engineers het die volgende wonders aangewys:
New7Wonders of Nature (2007-2011) was ’n moderne poging om ’n lys van sewe natuurwonders op te stel. Dit is in ’n wêreldwye stemming aangewys en een van die wenners was Tafelberg in Kaapstad, Suid-Afrika.