Ponta Delgada is sedert 1450 die hoofstad en grootste stad van die Asore, 'n oorsese gebied van Portugal tussen Noord-Amerika en Europa in die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2004 'n bevolking van 46 102 gehad en 'n oppervlakte van 231,90 km².
Eksterne skakels