Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Ossetiërs .
Etniese kaart van die Kaukasus -streek
Osseties (Ирон ӕвзаг, Iron ævzag , [iˈɾon əvˈʒäɡ]) is 'n Irannese taal wat deur sowat 618 000 mense in Georgië , Turkye en Rusland gepraat word. Dit is die amptelike taal van die omstrede gebied Suid-Ossetië wat volgens internasionale reg tot Georgië behoort en van die Russiese deelrepubliek Noord-Ossetië-Alanië saam met Russies . Daarbenewens word Osseties deur die Ossetiese diaspora in Westerse lande as moedertaal en ander etniese groepe van die Kaukasus-streek as tweede taal gepraat. Dié taal bestaan uit die drie dialekte Digor, Iron en Jassies. Osseties word in die Cyrilliese alfabet geskryf.
Osseties is een van die mees verspreide Irannese tale in die Kaukasus -streek en die mees noordwestelike binne dié taalfamilie . Bykans al Ossetiërs praat Russies as tweede taal.
Skryfstelsels
Moderne Cyrilliese alfabet
Letters
А
Ӕ
Б
В
Г
(Гу)
Гъ
(Гъу)
Д
Дж
Дз
Е
З
И
Й
К
(Ку)
Къ
(Къу)
Л
a
ӕ
б
в
г
(гу)
гъ
(гъу)
д
дж
дз
е
з
и
й
к
(ку)
къ
(къу)
л
IFA
ä
ə
b
v
ɡ
ɡʷ
ʁ
ʁʷ
d
d͡ʒ
z
e
ʒ
i
j
k
kʷ
kʼ
kʷʼ
ɫ
Letters
М
Н
О
П
Пъ
Р
С
Т
Тъ
У
Ф
Х
(Ху)
Хъ
(Хъу)
Ц
Цъ
Ч
Чъ
Ы
м
н
о
п
пъ
р
с
т
тъ
у
ф
х
(ху)
хъ
(хъу)
ц
цъ
ч
чъ
ы
IFA
m
n
o
p
pʼ
r
ʃ
t
tʼ
u , w
f
χ
χʷ
q
qʷ
s
t͡sʼ
t͡ʃ
t͡ʃʼ
ɪ̈
Latynse alfabet (1923–1938)
Letters
A
Æ
B
C
Ch
Č
Čh
D
Dz
Dž
E
F
G
Gu
H
Hu
I
J
K
Ku
a
æ
b
c
ch
č
čh
d
dz
dž
e
f
g
gu
h
hu
i
j
k
ku
IFA
ä
ə
b
s
t͡sʼ
t͡ʃ
t͡ʃʼ
d
z
d͡ʒ
e
f
ɡ
ɡʷ
ʁ
ʁʷ
i
j
k
kʷ
Letters
Kh
Khu
L
M
N
O
P
Ph
Q
Qu
R
S
T
Th
U
V
X
Xu
Y
Z
kh
khu
l
m
n
o
p
ph
q
qu
r
s
t
th
u
v
x
xu
y
z
IFA
kʼ
kʷʼ
ɫ
m
n
o
p
pʼ
q
qʷ
r
ʃ
t
tʼ
u , w
v
χ
χʷ
ɪ̈
ʒ
Verwysings
Eksterne skakels
Wikipedia
Federale taal Amptelike tale van deelgebiede Tale met amptelike status Alfabette