Orissa of Odisha (Oriya: ଓଡ଼ିଶା, [oɽiˈsaː], luister (hulp·inligting)) is 'n deelstaat in die ooste van Indië. Die hoofstad en grootste stad is Bhubaneswar. Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 42 miljoen in 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 155 820 km². Naas die ampstaal Oriya word veral Ho, Moendari en Santali in die deelstaat gepraat.
Verwysings
Eksterne skakels