Mensjikof is kort ná Pieter se dood ontsetel en hy het die paleis verloor. In 1743 het Oranienbaum die somerwoning van die erfgenaam van keiserin Elisabeth, later tsaar Pieter III, geword. In die laaste tien jaar voor Elisabeth se dood het die argitek Bartolomeo Rastrelli die paleis herbou en verfraai.
Verwysings
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Oranienbaum, Russia