Die Oostelike Provinsie Olifante is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in Gqeberha (Port Elizabeth).
Die Oostelike Provinsie Olifante neem jaarliks aan die Curriebeker se Eerste Afdeling asook aan die Rugby-uitdaagreeks.
Hulle speel in rooi en swart gestreepte truie en hulle tuisveld is sedert 2010 die Nelson Mandelabaai-stadion. Voorheen was hul tuisveld die Boet Erasmus-stadion.
|
---|
|
Premierafdeling | |
---|
Eerste afdeling | |
---|
Seisoene (Premierafdeling) | |
---|