Oorlams (ook: Oorlands, Oorlans) is 'n Afrikaans-gebaseerde dialek in Suid-Afrika. Oorlams word veral in die gebied van die ou Transvaal gepraat. Dit word deur taalkundiges as 'n kreooltaal beskou. Oorlams het sommige elemente van Bantoetale. Dit is die taal van die Oorlams wat nou in Namibië bly.
Ander dialekte van Afrikaans is: Oosgrens-Afrikaans, Oranjerivier-Afrikaans en Kaapse Afrikaans.
Verwysings
Eksterne skakels