Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page
Available for Advertising

Olimpiese Somerspele 1920

Spele van die VIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 1920

Gehou in Antwerpen, België
Deelnemende lande 29 Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete 2 626 (2 561 mans, 65 vroue)[1]
Items 156 in 22 sporte[2]
Openingseremonie 20 April 1920
Sluitingseremonie 12 September 1920
Amptelik geopen deur Koning Albert I van België[3]
Atlete-eed Victor Boin (skermsport)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1936)
Vorige Spele 1916: Berlyn (Duitsland)
Volgende Spele 1924: Parys (Frankryk)

Die Olimpiese Somerspele 1920 (Frans: Les Jeux olympiques d'été de 1920), amptelik bekend as die Spele van die VIIde Olimpiade, het van 20 April tot 12 September 1920 in Antwerpen, België, plaasgevind. Die Spele is aan België toegeken om te vergoed vir die erge lyding wat die Belgiese volk tydens die Eerste Wêreldoorlog verduur het. Atlanta, Amsterdam, Boedapest, Cleveland, Havana, Lyon en Philadelphia het ook gevra om die Spele aan te bied.[4] Lyon trek egter hulle nominasie terug voor die stemmery. Atlete vanuit 29 lande het aan die Spele deelgeneem. Duitsland, Oostenryk, Hongarye, Bulgarye en Turkye is nie genooi nie. Rusland bly weg omdat dit deur 'n burgeroorlog verskeur is.

Die Olimpiese Stadion in Antwerpen tydens die Olimpiese Somerspele 1920

Die Spele was nie 'n reuse sukses nie. Die hoë toegangsgelde het die publiek afgeskrik. 'n Toegangskaartjie het byvoorbeeld 3 frank gekos, 'n baie hoë prys vir daardie tyd. Dit was nie net die hoë pryse nie, maar slegte weer hou ook die toeskouers weg. Die organiseerkomitee aanvaar skuld hiervoor, maar weier enige verdere uitgawes, selfs die publikasie van 'n gedenkboek van die Spele.

Sporte

Daar is in 22 Olimpiese sportsoorte in 156 dissiplines tydens die Spele meegeding. Tydens die Spele is 156 goue medaljes oorhandig. Daarbenewens is wedstryde in een demonstrasiesport beslis.

  • Korfbal is as demonstrasiesport aangebied.

Stadions

Lugbeeld van die Olimpiese Stadion in Antwerpen tydens die Olimpiese Somerspele 1920
Die Palais de Glace d'Anvers is vir kunsskaats en yshokkie opgerig

17 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1920 gebruik:

Stadion Sporte Kapasiteit
Antwerpen Fietsry (pad) Nie gelys nie
Antwerpen-dieretuin Boks, Stoei Nie gelys nie
Beerschot Tennisklub Tennis Nie gelys nie
Kamp van Beverlo Skyfskiet (pistool/geweer) Nie gelys nie
Meerkanaal Brussel–Schelde Roei Nie gelys nie
Buiten Y (Amsterdam) Seilvaart (12 vt-sloep) Nie gelys nie
Tuine van die Egmontpaleis (Brussel) Skermsport Nie gelys nie
Hoogboom Militêre Kamp Skietsport (lokvalskiet, hardloopteiken) Nie gelys nie
Jules Ottenstadion (Gent) Sokker (ItaliëEgipte-wedstryd) Nie gelys nie
Nachtegalenpark Boogskiet Nie gelys nie
Olimpiese Stadion Antwerpen Atletiek, Ruitersport, Veldhokkie, Sokker (eindstryd), Gimnastiek, Moderne vyfkamp, Rugby, Toutrek, Stoei 30 000
Oostende Polo, Seilvaart Nie gelys nie
Palais de Glace d'Anvers Kunsskaats, Yshokkie Nie gelys nie
Joseph Marienstadion (Brussel) Sokker Nie gelys nie
Seevaartstadion Antwerpen Sierduik, Swem, Waterpolo Nie gelys nie
Broodstraat-stadion Sokker Nie gelys nie
Vélodrome d'Anvers Zuremborg Fietsry (baan) Nie gelys nie

Deelnemende lande

Kaart van deelnemende lande in 1920:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

     Gasheerstad Antwerpen

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Die aantal atlete per land word in hakies aangedui:

  • Vlag van Newfoundland Newfoundland het een atleet, Eric Robertson, gestuur, maar omdat die dominium geen amptelike Olimpiese komitee gehad het nie, kon sy nasionaliteit nie bevestig word nie, en het hy die Verenigde Koninkryk verteenwoordig.[5]

Suid-Afrikaanse deelname

Die Suid-Afrikaner Bevil Rudd tydens die Olimpiese Somerspele 1920

Clarence Walker wen die goue medalje in boks in die kapokgewigafdeling. Henry Kaltenbrunn wen silwer in die fietsrypadtydtoets terwyl Suid-Afrika silwer in die tandem-2000 m wen en brons in die 4000 m spankompetisie.

Suid-Afrika wen ook silwer in die 600 m skietkompetisie terwyl Louis Raymond en Charles Winslow goud en brons onderskeidelik in die tennisenkelspel wen.

In atletiek wen Bevil Rudd goud en brons in die 400 m en 800 m en Suid-Afrika wen silwer in die 400 m mansaflos.

Aantal medaljes

Een van die 154 (identiese) goue medaljes wat by die Spele van die VII Olimpiade toegeken is

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA) 288 41 27 27 95
2 Vlag van Swede Swede (SWE) 260 19 20 25 64
3 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR) 235 15 15 13 43
4 Vlag van Finland Finland (FIN) 63 15 10 9 34
5 Vlag van België België (BEL) 336 14 11 11 36
6 Vlag van Noorweë Noorweë (NOR) 194 13 9 9 31
7 Vlag van Italië Italië (ITA) 174 13 5 5 23
8 Vlag van Frankryk Frankryk (FRA) 304 9 19 13 41
9 Vlag van Nederland Nederland (NED) 113 4 2 5 11
10 Vlag van Denemarke Denemarke (DEN) 154 3 9 1 13
11 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (RSA) 39 3 4 3 10

Verwysings

  1. "Factsheet – The Games of the Olympiad" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. Desember 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018. Besoek op 3 Maart 2018.
  2. "Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. Oktober 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 3 Maart 2018.
  3. "Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. 11 Januarie 2018. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op 3 Maart 2018.
  4. "Past Olympic host city election results" (in Engels). GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2018. Besoek op 3 Maart 2018.
  5. Dohey, Larry. "Newfoundland and Labrador at the Olympics". Archivalmoments.ca (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2018. Besoek op 3 Maart 2018.

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.
  • (en) Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.). Encyclopedia of the Modern Olympic Movement. Greenwood Publishing Group. ISBN 0-313-32278-3. OCLC 52418065.
  • (de) Volker Kluge (1997). Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 1. Athen 1896 – Berlin 1936. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00715-6.
  • (en) Roland Renson (1996). The Games Reborn. The VIIth Olympiad Antwerp 1920. Antwerpen: Pandora. ISBN 9789053250518.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030  • 2034
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Read other articles:

American college football season 2009 Virginia Cavaliers footballConferenceAtlantic Coast ConferenceDivisionCoastalRecord3–9 (2–6 ACC)Head coachAl Groh (9th season)Offensive coordinatorGregg Brandon (1st season)Offensive schemeSpreadDefensive coordinatorAl Groh (1st season)Base defense3–4Home stadiumScott Stadium(Capacity: 61,500)UniformSeasons← 20082010 → 2009 Atlantic Coast Conference football standings vte Conf Overall Team   W...

Amanda ByramByram pada bulan Juli 2010LahirAmanda Byram16 Juni 1973 (umur 50)Dublin, IrlandiaPekerjaanPresenter TVTahun aktif1999–sekarangSitus webwww.amandabyram.com Amanda Byram (lahir 16 Juni 1973) adalah seorang presenter televisi dan mantan model asal Irlandia, yang dikenal sebagai pembawa acara permainan BBC One Total Wipeout bersama Richard Hammond, dan acara televisi Amerika, Paradise Hotel. Byram juga pernah menjadi pembawa acara kontes kecantikan Miss World pada tahun 20...

село Чолгині Церква Святого Євстахія Плачиди (ПЦУ)Церква Святого Євстахія Плачиди (ПЦУ) Країна  Україна Область Львівська область Район Яворівський район Громада Новояворівська міська громада Основні дані Засноване 1386 Населення 1001 Площа 1,246 км² Густота населення 8...

2003 film by Edward Zwick This article is about the film. For the unrelated novel, see The Last Samurai (novel). For other uses, see The Last Samurai (disambiguation). The Last SamuraiTheatrical release posterDirected byEdward ZwickScreenplay byJohn LoganEdward ZwickMarshall HerskovitzStory byJohn LoganProduced byMarshall HerskovitzEdward ZwickTom CruisePaula WagnerScott KroopfTom EngelmanStarringTom CruiseTimothy SpallKen WatanabeBilly ConnollyTony GoldwynHiroyuki SanadaKoyukiCinematographyJ...

Montañas Marrah Coordenadas 13°02′39″N 24°22′04″E / 13.044166666667, 24.367777777778Localización administrativaPaís SudánCaracterísticas generalesAltitud 3042 metrosMapa de localización Montañas Marrah Ubicación en Sudán. [editar datos en Wikidata] Las montañas Marrah o montañas Marra (Fur, Fugo Marra; árabe: جبل مرة, Jebel Marra (árabe sudanés - montañas de la mujer debido a la silueta de una mujer reclinada cuando se ve desde el sures...

Rzeszów University of TechnologyPolitechnika Rzeszowska im. Ignacego ŁukasiewiczaFormer namesPZL Engineering School (1951)TypePublicEstablishedSeptember 30, 1951ChancellorAndrzej Sowa, MSc, Eng.[1]RectorProf. Piotr Koszelnik, DSc, PhD, Eng. - elected in 2020 [2]Administrative staff1,624 [3]Students14,214 [4]LocationRzeszów, Podkarpackie Voivodeship, PolandAffiliationsErasmus ProgrammeWebsitePRz Homepage University of Technology in Rzeszów, new biomedical la...

Volvo ÖV4 / Volvo PV4 Volvo ÖV4 / Volvo PV4Volvo ÖV4 / Volvo PV4 на вікісховищіЗагальні дані Виробник: Volvo Personvagnar Роки виробництва: 1927 — 1929 Дизайнер: Ян Густав Сміт та Хелмер МасОлле Дизайн Тип(и) кузова: 2‑дв. кабріолет (4‑міст.) 4‑дв. седан (5‑міст.) Компонування: передньомоторне, передньопривод

هذه المقالة يتيمة إذ تصل إليها مقالات أخرى قليلة جدًا. فضلًا، ساعد بإضافة وصلة إليها في مقالات متعلقة بها. (أغسطس 2019) سعيد آقاخاني معلومات شخصية الميلاد 23 فبراير 1972 (51 سنة)[1]  بيجار  مواطنة إيران  الحياة العملية المدرسة الأم جامعة طهران  المهنة ممثل،  وكاتب، &...

ChrysalisSingel oleh Anggundari album ChrysalisDirilis2001Format12, CD singleDirekam2000GenrePop, elektronik, R&BDurasi3:41LabelColumbia, Sony MusicPenciptaErick Benzi, AnggunProduserErick Benzi Chrysalis adalah sebuah lagu oleh penyanyi Indonesia Anggun C. Sasmi dari album internasional keduanya Chrysalis. Lagu ini juga direkam dalam bahasa Prancis berjudul Tu mens untuk album versi bahasa Prancis Désirs contraires. Lagu bergenre pop elektronik ini diciptakan oleh Anggun bersama musisi ...

Dalam artikel ini, nama keluarganya adalah Nga (倪). Yang Berhormat TuanNga Kor MingAML PM倪可敏Wakil Ketua Dewan RakyatMasa jabatan16 Juli 2018 – 13 Juli 2020Menjabat bersama Mohd Rashid HasnonPenguasa monarkiMuhammad V (2018–2019) Abdullah (2019–2020)Perdana MenteriMahathir Mohamad (2018–2020) Muhyiddin Yassin (2020)KetuaMohamad Ariff Md YusofPendahuluIsmail Mohamed SaidPenggantiAzalina Othman SaidDaerah pemilihanTeluk IntanAnggota Majelis Eksekutif Negara Bagia...

Israel-related events during the year of 1984 ← 1983 1982 1981 1984 in Israel → 1985 1986 1987 Decades: 1960s 1970s 1980s 1990s 2000s See also: History of Israel Timeline of Israel history List of years in Israel Events in the year 1984 in Israel. Incumbents President of Israel – Chaim Herzog Prime Minister of Israel – Yitzhak Shamir (Likud) until 13 September, Shimon Peres (Alignment) President of the Supreme Court – Meir Shamgar Chief of General Staff – Moshe Levi Govern...

Рис. — Карта структурних форм газорідинного потоку: 1 — роздільно-хвильова; 2 — корково-емульсійна; 3 — кільцева; 4 — емульсійна. β — величина, що визначає газовміст потоку; ω — швидкість потоку. Структура газорідинної суміші — взаєморозміщення і вза...

American conservative political pundit and journalist Ramesh PonnuruPonnuru in 2016Born (1974-08-16) August 16, 1974 (age 49)Prairie Village, Kansas, U.S.EducationPrinceton University (BA)Occupation(s)Columnist, editorNotable creditThe Party of Death (2006)Political partyRepublicanSpouseApril Ponnuru Ramesh Ponnuru (/rəˈmɛʃ pəˈnʊəruː/; born August 16, 1974) is an American conservative thinker, political pundit, and journalist. He is a senior fellow at the American Enterprise Ins...

16th episode of the 3rd season of Bob's Burgers TopsyBob's Burgers episodeGene dressed as Thomas Edison and Tina as Topsy, and Louise.Episode no.Season 3Episode 16Directed byTyree DillihayWritten byLoren BouchardNora SmithProduction code3ASA03Original air dateMarch 10, 2013 (2013-03-10)Guest appearances Megan Mullally as Gayle Kevin Kline as Mr. Fischoeder Billy Eichner as Mr. Ambrose Mark Proksch as Mr. Dinkler Episode chronology ← PreviousO.T.: The Outside Toilet ...

This article is about a mall in Salinas, California. For the abandoned mall in Milwaukee, Wisconsin, see Northridge Mall (Milwaukee). For the fashion center and mall in Northridge, Los Angeles, California, see Northridge Fashion Center. Shopping mall in California, United StatesNorthridge MallNorth Wing entrance of Northridge MallLocationSalinas, California, United StatesCoordinates36°43′03″N 121°39′29″W / 36.71763°N 121.65803°W / 36.71763; -121.65803Addres...

2016 single by Lady Gaga Million ReasonsSingle by Lady Gagafrom the album Joanne ReleasedOctober 29, 2016 (2016-10-29)Studio Shangri-La, Gypsy Palace (Malibu) Electric Lady (New York City) Genre Country[1] Length3:25Label Streamline Interscope Songwriter(s) Stefani Germanotta Hillary Lindsey Mark Ronson Producer(s) Ronson Lady Gaga BloodPop Lady Gaga singles chronology Perfect Illusion (2016) Million Reasons (2016) The Cure (2017) Music videoMillion Reasons on YouTube M...

Public secondary school in Casper, Wyoming, United StatesNatrona County High SchoolAddress930 South Elm StreetCasper, Wyoming 82601United StatesInformationTypePublic secondaryMottoEvery Student, Every Chance, Every Day!Established1896School districtNatrona County School District #1PrincipalAaron WilsonFaculty110.36 (FTE)[1]Grades9, 10, 11, 12Number of students1,684 (2018-19)[1]Student to teacher ratio15.26[1]Color(s)Black, Orange and white    MascotMusta...

American professor of finance This biography of a living person relies too much on references to primary sources. Please help by adding secondary or tertiary sources. Contentious material about living persons that is unsourced or poorly sourced must be removed immediately, especially if potentially libelous or harmful.Find sources: Gautam Kaul – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (April 2023) (Learn how and when to remove this template message...

Location of Brazos County in Texas This is a list of the National Register of Historic Places listings in Brazos County, Texas. This is intended to be a complete list of properties and districts listed on the National Register of Historic Places in Brazos County, Texas. There are two districts and 43 individual properties listed on the National Register in the county along with one formerly listed property. Five individually listed properties are Recorded Texas Historic Landmarks including on...

Disused railway station in West Yorkshire, England DenholmeThe site of the station looking northGeneral informationLocationDenholme, City of BradfordEnglandCoordinates53°47′59″N 1°53′19″W / 53.799820°N 1.888600°W / 53.799820; -1.888600Grid referenceSE074337Platforms2Other informationStatusDisusedHistoryOriginal companyGreat Northern RailwayKey dates1 Jan 1884opened23 May 1955closed (passenger)10 April 1961closed (goods) Denholme railway station was a statio...

Kembali kehalaman sebelumnya