Namibe-provinsie
|
Ligging van Namibe-provinsie in Angola
|
Oppervlakkte
|
57 091 vk km
|
Bevolking (2006)
|
313 667
|
Hoofstad
|
Moçâmedes
|
Namibe is 'n provinsie in die suidweste van Angola met 'n bevolking van sowat 313 667 mense in 2006 gehad. Die hoofstad is Moçâmedes (tussen 1985 en 2016 Namibe).