Cuando Cubango-provinsie
|
Ligging van Cuando Cubango-provinsie in Angola
|
Oppervlakkte
|
199 049 vk km
|
Bevolking
|
140 000
|
Hoofstad
|
Menongue
|
Cuando Cubango is 'n provinsie in die suid-ooste van Angola met 'n bevolking van sowat 140 000 mense. Die hoofstad is Menongue (voorheen Serpa Pinto).