Milton Keynes

Milton Keynes
Stad
Milton Keynes is in Engeland
Milton Keynes
Milton Keynes
Koördinate: 52°01′00″N 0°44′00″W / 52.01667°N 0.73333°W / 52.01667; -0.73333
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK)Vlag van Engeland Engeland
GraafskapBuckinghamshire
Oppervlak
 • Totaal89 km2 (34 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal195 687
 • Digtheid2 199/km2 (5 700/vk. myl)
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
MK1–15
Skakelkodes01908
Webwerfmilton-keynes.gov.uk

Milton Keynes (uitgespreek [ˌmɪltənˈkiːnz]) is 'n groot dorp in Buckinghamshire, suidoostelike Engeland, sowat 79 km noordwes van Londen. Die dorp het 'n bevolking van sowat 195 000 mense in 2008 gehad.

Milton Keynes se Stadion MK was een van die gasheerstadions tydens die Rugbywêreldbeker 2015.

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!