Lee Myung-bak 이명박
|
Lee Myung-bak in 2010
|
10de President van Suid-Korea
|
Ampstermyn 25 Februarie 2008 – 25 Februarie 2013
|
Eerste minister
|
Han Seung-soo Chung Un-chan Yoon Jeung-hyun (waarnemend) Kim Hwang-sik
|
Voorafgegaan deur
|
Roh Moo-hyun
|
Opgevolg deur
|
Park Geun-hye
|
|
Ampstermyn 1 Julie 2002 – 30 Junie 2006
|
Voorafgegaan deur
|
Goh Kun
|
Opgevolg deur
|
Oh Se-hoon
|
Lid van die Nasionale Vergadering vir Jongno
|
Ampstermyn 30 Mei 1996 – 21 Februarie 1998
|
Voorafgegaan deur
|
Lee Jong-chan
|
Opgevolg deur
|
Roh Moo-hyun
|
Persoonlike besonderhede
|
Gebore
|
19 Desember 1941 (1941-12-19) (83 jaar oud) Osaka, Japan
|
Politieke party
|
Onafhanklik (vroeër Saenuri-party)
|
Eggenoot/-note
|
Kim Yoon-ok (1970–hede)
|
Kind(ers)
|
4
|
Alma mater
|
Korea Universiteit
|
Religie
|
Presbiterianisme
|
Handtekening
|
|
Lee Myung-bak (Koreaans: 이명박; gebore op 19 Desember 1941) is 'n Suid-Koreaanse politikus en sakeman. Hy het vanaf 2002 tot 2006 as burgemeester van Seoel en tussen 2008 en 2013 as die tiende president van Suid-Korea gedien. Hy is op 19 Desember 2007 as die president van die land verkies[1] en is op 25 Februarie 2008 ingesweer. Hy is in 2013 opgevolg deur Park Geun-hye van dieselfde party.
Lee was 'n lid van die konserwatiewe Saenuri-party. Op 5 Oktober 2018 is Lee Myung-bak aan korrupsie skuldig bevind en tot 15 jaar tronkstraf gevonnis.[2]
Verwysings
Eksterne skakels
|
---|
Voorlopige regerings (voor Unie) (1919) | | |
---|
Voorlopige regerings (1919–1948) | |
---|
Eerste Republiek (1948–1960) | |
---|
Tweede Republiek (1960–1961) | Gwak Sang-hun • Heo Jeong • Paek Nak-jun • Yun Po-sun |
---|
Militêre Junta (1961–1963) | |
---|
Derde Republiek (1963–1972) | Park Chung-hee |
---|
Vierde Republiek (1972–1981) | |
---|
Vyfde Republiek (1981–1988) | Chun Doo-hwan |
---|
Sesde Republiek (1988–present) | |
---|
Notas | skuisdruk dui op 'n waarnemende president
†Ontsetel, maar weer in amp herstel
‡Beskuldig en uit die amp verwyder |
---|