Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit

Govan Mbeki
Kaart van Suid-Afrika wat Govan Mbeki in Mpumalanga aandui
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode MP307
Burgemeester Thandi Ngxonono
Hoofstad Secunda
Grootste tale Zoeloe, Afrikaans, Suid-Ndebele
Area 2 955 km²  
Bevolking 294 538 (2011)

Die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Die munisipaliteit is na die Suid-Afrikaanse politikus Govan Mbeki vernoem.

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya