Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page
Available for Advertising

David Easton

David Easton
Gebore(1917-06-24)24 Junie 1917
Sterf19 Julie 2014 (op 97)
NasionaliteitVlag van Kanada Kanada
BeroepPolitiese wetenskaplike
Bekend virPolitieke stelselteorie

David Easton (24 Junie 191719 Julie 2014) was 'n Kanadeesgebore Amerikaanse politieke wetenskaplike. Easton, wat in Toronto, Ontario gebore is, immigreer in 1943 na die Verenigde State. Van 1947-1997 was hy 'n professor in politieke wetenskap aan die Universiteit van Chicago.

Easton was aan die voorpunt van beide die behavioristiese en post-behavioristiese revolusies in die politieke wetenskap dissipline gedurende die 1950's en 1970's. Hy het die dissipline se mees gebruikte definisie van politiek naamlik dat politiek die gesaghebbende toewysing van waardes in die samelewing is, geformuleer. Hy is ook bekend vir sy toepassing van die stelselteorie op die studie van die politieke wetenskap. Beleidsontleders het sy vyf-voudige skema gebruik om die beleidmakingsproses te bestudeer: naamlik insette, omskakeling, uitset, terugvoer en omgewing. John Gunnell argumenteer dat die konsep van "stelsel" sedert die 1950's die belangrikste teoretiese konsep was wat deur Amerikaanse politieke wetenskaplikes gebruik is. Die idee het in sosiologie en ander sosiale wetenskappe verskyn, maar dit was Easton wat gespesifiseer het hoe dit die beste toegepas kan word op gedragsnavorsing oor die politiek.

Tydens sy loopbaan het hy gedien as 'n belangrike poortwagter, as konsultant vir baie prominente organisasies en befondsingsagentskappe, en skrywer van talle invloedryke wetenskaplike publikasies. Hy het op verskeie rade en komitees gedien en was president van die American Political Science Association.

Onderwys en beroep

Easton verwerf sy voorgraadse graad aan die Universiteit van Toronto in 1939, sy M.A. in 1943 en Ph.D. van Harvard Universiteit in 1947; 'n LL.D. by die McMaster Universiteit in 1970 en hy het in 1972 die Kalamazoo Kollege bygewoon. Hy het met Sylvia Isobel Victoria Johnstone getrou en hulle het een seun. Sy verskuiwing na Kalifornië in 1997 was gedeeltelik ter wille van sy vrou se gesondheid.

Van 1944 tot 1947 was Easton 'n dosent aan die Harvard Universiteit. Hy is in 1947 aangestel as politieke wetenskaplike assistent aan die Universiteit van Chicago; medeprofessor in 1953; professor in 1955; en was die Andrew McLeish Distinguished Service Professor in Sosiale Denke daar in 1984. Hy is in 1997 as Uitvoerende Navorsings Professor in die Departement Politieke Wetenskap, Universiteit van Kalifornië, Irvine aangestel. Soos in Chicago was sy onderrig gerig op na-graadse studente en die promotor vir hul tesisse. Hy het verantwoordelikheid aanvaar vir die UCI se nagraadse program, en oor 'n aantal jare het dit 'n dinamiese en omvattende program geword wat hulle in staat gestel het om top voornemende studente te lok. Dit behels onder meer 'n verpligte kursus vir nuwe gegradueerde studente wat die 19de en 20ste eeuse grondslag van moderne politieke wetenskap behandel het.

Easton was 'n lid van die uitvoerende komitee van die Inter-University Consortium for Political Research (1962-64); voorsitter van die Committee on Information and Behavioral Sciences Division, National Academy of Sciences-National Research Council (1968-70); en 'n mede-lid van die Center for Advanced Study in the Behavioral Sciences, Stanford Universiteit (1957-58). Hy het as konsultant vir die Brookings Instituut (1955) gedien; die Mental Health Research Institute van die Universiteit van Michigan (1955-56); die Kanadese Royal Commission on Bilingualism and Biculturalism (1964-66); en as 'n Ford Professor (1960-61), befonds deur 'n toekenning van die Ford-stigting. Easton het ook gedien op die redaksionele rade van die Journal of Political Methodology, Youth and Society, en International Political Science Abstracts, en was redakteur van Varieties of Political Theory (1966).

Hy het wyd in die Verenigde State en Europa gereis tot sy 90ste jaar.

Akademiese werk

Politieke Stelsel volgens Easton. Easton, David (1965). A Systems Analysis of Political Life, New York, bl. 32.

Easton is beskryf as een van die "eerste generasie van behavioristiese revolusionêres" in die dissipline van die politieke wetenskap. Soos ander vroeë behavioriste, het Easton aanvanklik probeer om beheer te verkry oor die massas data wat in die vroeë 1950's deur sosiale wetenskapsnavorsing gegenereer is. Die behavioriste het gedink dat sosiale wetenskaplikes met kwantitatiewe en kwalitatiewe data oorweldig word weens die afwesigheid van 'n organisatoriese teoretiese raamwerk.Die behavioriste het gedink dat sosiale wetenskaplikes met kwantitatiewe en kwalitatiewe data oorweldig word weens die afwesigheid van 'n organisatoriese teoretiese raamwerk. Easton het geargumenteer vir die ontwikkeling van 'n behoorlike wetenskap van politieke studies wat betroubare, universele kennis oor sosiale verskynsels sou lewer. Hy argumenteer dat die doel van wetenskaplike reëls en prosedure, die ontdekking van 'n hoogs algemene politieke teorie moontlik gemaak het. Easton se visie was gerig op 'n algemene teorie van politieke wetenskap wat uit 'n deduktiewe gedagtegang sou bestaan, sodat 'n beperkte aantal postulate, as aannames en aksiome, 'n hele struktuur van empiries-geldige veralgemenings in afnemende volgorde van spesifisiteit afgelei kon word. Dit bied voorspellende oorsaaklike verklarings vir politieke gedrag volgens hom.

Easton se boek The Political System het die mislukking van die politieke wetenskap van die 1950's belig om enigiets soos sistematiese teorieë van die politiek te ontwikkel of om sistematiese tegnieke te ontwikkel vir die versameling en ontleding van data, waarmee sulke teorieë gebou kan word. Die mees bekende en gebruikte definisie van politiek is deur Easton verskaf in sy identifikasie van die politieke stelsel met die "gesaghebbende toewysing van waardes vir 'n samelewing." Dit het baie politieke wetenskaplikes 'n nuttige riglyn gegee om die inhoud van die politieke wetenskap te definieer.

'n Paar jaar later, nadat Easton president van die American Political Science Association (1968–1969) geword het, het hy die leiding gegee vir 'n nuwe post-behavioristiese rewolusie, met die argument dat politieke wetenskaplike navorsing beide relevant en aksie-georiënteerd behoort te wees, sodat dit die behoeftes van die samelewing beter kan dien deur die oplos van sosiale en politieke probleme wat gedurende die 1960's geopenbaar is. Hierdie nuwe rewolusie was nie 'n verandering in die ondersoekmetodes nie, maar 'n verandering in oriëntasie wat uit 'n diepe ontevredenheid gegroei het met die rigting van kontemporêre politieke navorsing. Daar word betoog vir die skenk van meer aandag aan die openbare verantwoordelikhede van die dissipline en vir meer relevante navorsing oor kontemporêre politieke probleme en vraagstukke. Volgens John Gunnell was dit die amptelike geboortekennisgewing van die openbare beleidsonderneming in die politieke wetenskap wat die grondslag van die selfbeeld van die ortodokse politieke wetenskap in die 1970's geword het. Met hierdie verskuiwing het 'n duidelike nadruk van kommer gekom om 'n algemene verenigde teorie as die kern van die dissipline te vestig, en 'n terugtrekking van enige gefokusde konfrontasie met die geskiedenis van die politieke teorie.

Easton se vernaamste navorsingsbelangstelling is om 'n analitiese stelsel benadering te ontwikkel as 'n sentrale manier om te verstaan hoe politieke stelsels funksioneer. In latere jare het hy op strukturele beperkinge gefokus as 'n tweede belangrike element van die politieke stelsels. Hy het geskryf oor die invloed van politieke struktuur op verskeie aspekte van die politieke lewe, oor die staat en ontwikkeling van die politieke wetenskap, en op die politieke sosialisering van kinders.

In 'n reputasiestudie van politieke wetenskaplikes wat in 1978 gepubliseer is, het Easton die vierde plek behaal onder die mees prominente gedurende 1945-1960, en die tweede prominente onder dié in die tydperk 1960-1970. In 'n daaropvolgende reputasiestudie gebaseer op aantal kere, is 'n skrywer se publikasies in publikasies van ander aangehaal, en Easton was die sewende van die twintig mees belangrike politieke wetenskaplike bydraers in die tydperk 1970-79.

Geselekteerde publikasies

Easton het verskeie boeke en artikels geskryf. 'n Seleksie:

  • 1951, The Decline of Modern Political Theory, in Journal of Politics 13.
  • 1953, The Political System. An Inquiry into the State of Political Science, New York: Knopf.
  • 1957, An Approach to the Analysis of Political Systems, in World Politics 9.
  • 1965, A Framework for Political Analysis, Englewood Cliffs: Prentice-Hall.
  • 1965, A Systems Analysis of Political Life, New York: Wiley.
  • 1966, Varieties of Political Theory, (Ed.), Englewood Cliffs.
  • 1969, Children in the Political System - Origins of Political Legitimacy, (met Jack Dennis), McGraw-Hill.
  • 1990, The Analysis of Political Structure, New York: Routledge.
  • 1991, Divided Knowledge: Across Disciplines, Across Cultures, (Ed. met C. Schelling).
  • 1991, The Development of Political Science: A Comparative Survey, (Ed. with J. Gunnell, and L. Graziano), New York: Routledge.
  • 1995, Regime and Discipline: Democracy and the Development of Political Science, (Ed. met J. Gunnell en M. Stein).

Bron

  • Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Eksterne skakels

Read other articles:

This article is part of a series on thePolitics ofBrunei Sultan Hassanal Bolkiah Constitution Legislative Privy Prime Minister Hassanal Bolkiah Cabinet Ministry of Transport and Infocommunications Ministry of Culture, Youth and Sports Ministry of Defence Ministry of Development Ministry of Education Ministry of Finance and Economy Ministry of Foreign Affairs Ministry of Health Ministry of Home Affairs Ministry of Primary Resources and Tourism Ministry of Religious Affairs Judiciary Civil cour...

43°46′24″N 11°15′19″E / 43.773288°N 11.255307°E / 43.773288; 11.255307 بطولة العالم لسباق الدراجات على الطريق 2013 معلومات عامة الرياضة سباق الدراجات على الطريق الاتحاد المشرف الاتحاد الدولي للدراجات (UCI) الدورة 86 المستضيف  إيطاليا (فلورنسا) التاريخ 22–29 سبتمبر 2013 حفل الاختتام 29 سبتمب...

Pour les articles homonymes, voir ASIC. Cet article est une ébauche concernant l’informatique et l’électronique. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?) selon les recommandations des projets correspondants. Un ASIC. Un ASIC (acronyme de l'anglais application-specific integrated circuit, littéralement « circuit intégré propre à une application »[1]) est un circuit intégré spécialisé. En général, il regroupe sur la même puce un gra...

Vous lisez un « bon article » labellisé en 2021.  Il fait partie d'un « bon thème ». La Bataille de la planète des singes Logo du film La Bataille de la planète des singes. Données clés Titre original Battle for the Planet of the Apes Réalisation J. Lee Thompson Scénario John William Corrington Joyce Hooper Corrington Paul Dehn Musique Leonard Rosenman Acteurs principaux Claude Akins Lew Ayres Severn Darden Roddy McDowall Natalie Trundy Sociétés de produ...

Géographie de la Guinée-Bissau Continent Afrique Région Afrique de l'ouest Coordonnées 12° 00' N, 15° 00' W Superficie 133e rang mondial36 120 km2Terres : 88 % Eau : 12 % Côtes 350 km Frontières Total: 724 km Guinée 386 km, Sénégal 338 km Altitude maximale 300 m (lieu innomé) Altitude minimale 0m (océan Atlantique) Plus long cours d’eau le Rio Corubal Plus importante étendue d’eau ? modifier  La Guinée-Bissau est entourée au nord par le S...

Castella Castella atau Kasutera (カステラcode: ja is deprecated ) adalah kue bolu dari Jepang, berbentuk persegi panjang yang dibuat dari gula, telur, tepung terigu, dan mizuame (gula cair dari pati). Castella terkenal sebagai kue khas Nagasaki, walaupun kemungkinan besar berasal dari Spanyol, dan dibawa ke Jepang oleh misionaris Portugis pada abad ke-16. Nama Castella berasal dari bahasa Portugis pão de Castella (roti dari daerah Castilla). Castella umumnya dijual dalam kemasan kotak be...

Motor vehicle assembly plant in England Vauxhall Ellesmere PortBuilt1962LocationEllesmere Port, Cheshire, EnglandCoordinates53°18′11.9″N 2°55′55.3″W / 53.303306°N 2.932028°W / 53.303306; -2.932028IndustryMotor vehicle manufactureProductsVauxhall Viva (1962–1974)Opel/Vauxhall Chevette (1975–1980)Opel/Vauxhall Astra (1981–2022)Employees1,100Area1,209,366 m2 (13,017,510 sq ft)Volume187,000 vehiclesAddressNorth Rd, Ellesmere Port CH65 1ALOw...

Kreuzberg mit Viktoriapark, Luftaufnahme Der Kreuzberg ist ein Hügel im nach ihm benannten Berliner Ortsteil Kreuzberg des Bezirks Friedrichshain-Kreuzberg. Mit 66 m ü. NHN ist er die höchste natürliche Erhebung in der Berliner Innenstadt. Inhaltsverzeichnis 1 Geologie 2 Geschichte 2.1 Nationaldenkmal 2.2 Seit dem 19. Jahrhundert 3 Siehe auch 4 Literatur 5 Weblinks 6 Einzelnachweise Geologie Blick vom Kreuzberg, Gemälde von Johann Heinrich Hintze, 1829 Blick auf den Kreuzb...

Software used to test the UI of a website or web application Page inspector with element picker and CSS property editor Web development tools (often called devtools or inspect element) allow web developers to test and debug their source code. They are different from website builders and integrated development environments (IDEs) in that they do not assist in the direct creation of a webpage, rather they are tools used for testing the user interface of a website or web application. Web develop...

Village in England See also: Binbrook, Ontario Human settlement in EnglandBinbrookChurch of St Mary and St Gabriel, BinbrookBinbrookLocation within LincolnshirePopulation892 (2011)OS grid referenceTF210940• London130 mi (210 km) sDistrictEast LindseyShire countyLincolnshireRegionEast MidlandsCountryEnglandSovereign stateUnited KingdomPost townMarket RasenPostcode districtLN8Dialling code01472PoliceLincolnshireFireLincolnshireAmbulanceEa...

Formula One racing car Brabham BT34Graham Hill in the BT34, 1971 Race of Champions at Brands HatchCategoryFormula OneConstructorBrabhamDesigner(s)Ron TauranacPredecessorBT33SuccessorBT37Technical specifications[1]ChassisAluminium monocoque.Axle trackFront: 1,600 mm (63 in) Rear: 1,626 mm (64.0 in)Wheelbase2,413 mm (95.0 in)EngineFord-Cosworth DFV 2,993 cc (182.6 cu in) 90° V8, naturally aspirated, mid-mounted.TransmissionHewland 5-speed ma...

2020 single by Go_A SoloveySingle by Go_AReleased4 February 2020GenreFolktronicaLength2:55Songwriter(s)Taras ShevchenkoKateryna PavlenkoGo_A singles chronology Рано-Раненько (2019) Solovey (2020) Шум (2021) Eurovision Song Contest 2020 entryCountryUkraineArtist(s)Go_ALanguageUkrainianComposer(s)Taras ShevchenkoKateryna PavlenkoLyricist(s)Kateryna PavlenkoFinals performanceSemi-final resultContest cancelledEntry chronology◄ Siren Song (2019)Shum (2021) ► Solovey (Ukrainian: ...

Sandalwood(Kannada) cinema 1930s 1940s 1950s 1960s 1960 1961 1962 1963 19641965 1966 1967 1968 1969 1970s 1970 1971 1972 1973 19741975 1976 1977 1978 1979 1980s 1980 1981 1982 1983 19841985 1986 1987 1988 1989 1990s 1990 1991 1992 1993 19941995 1996 1997 1998 1999 2000s 2000 2001 2002 2003 20042005 2006 2007 2008 2009 2010s 2010 2011 2012 2013 20142015 2016 2017 2018 2019 2020s 2020 2021 2022 2023 2024 vte A list of Kannada language films produced in the Kannada film industry in India in 2011...

Dit artikel beschrijft het historische en geografische China. Zie ook Volksrepubliek China voor de huidige staat op het Chinese vasteland en Taiwan voor de zogeheten Republiek China. Zie China (doorverwijspagina) voor andere betekenissen. China De Chinese Muur Naam (taalvarianten) Vereenvoudigd 中国 Traditioneel 中國 Pinyin Zhōngguó Wade-Giles Chung1 kuo2 Jyutping (Standaardkantonees) zung1 gwok3 Engels China Standaardkantonees Chóng Kwôk Yale (Standaardkantonees) jung1 gwok3 Weitouhu...

1998 series of Indian nuclear weapons tests Pokhran-IIOperation ShaktiA cylindrical shaped nuclear bomb, Shakti I, prior to its detonation.InformationCountryIndiaTest sitePokhran Test Range, RajasthanCoordinates27°04′44″N 71°43′20″E / 27.07889°N 71.72222°E / 27.07889; 71.72222Period11–13 May 1998[2]Number of tests3 (5 devices fired)Test typeUnderground tests (underground, underground shaft)Device typeFission and FusionMax. yield45 kilotons of...

Asosiasi Sepak Bola MaltaUEFADidirikan1900Bergabung dengan FIFA1959Bergabung dengan UEFA1960PresidenNorman Darmanin DemajoWebsitehttp://www.mfa.com.mt Asosiasi Sepak Bola Malta (bahasa Inggris: Malta Football Association) adalah badan pengendali sepak bola di Malta. Badan ini mengorganisasi Liga Utama Malta, Piala Malta dan tim nasional sepak bola Malta. Pranala luar Situs web resmi Malta pada situs web resmi FIFA. Malta pada situs web resmi Uni Sepak Bola Eropa maltafootball.com lbsAsosi...

«Sagrado Corazón» redirige aquí. Para otras acepciones, véase Sagrado Corazón (desambiguación). Pintura del Sagrado Corazón de Jesús en óleo sobre lienzo de la escuela portuguesa, siglo XIX. Sagrado Corazón de Jesús. Antonio Illanes, 1944.[1]​ Iglesia de la Concepción, Sevilla, Andalucía, España. El Sagrado Corazón de Jesús es una devoción católica referida al corazón de Jesucristo, como un símbolo de amor divino. La devoción al Sagrado Corazón tuvo su origen...

Battle of the American Civil War Battle of Namozine ChurchPart of the American Civil WarDateApril 3, 1865 (1865-04-03)LocationNamozine, Amelia County, VirginiaResult Inconclusive[1]Belligerents  United States  Confederate StatesCommanders and leaders George Armstrong Custer[1] Fitzhugh Lee[1]Strength 1,000[1] 700[1]Casualties and losses 95 killed and wounded unknown killed, 15 wounded, 350 capturedvteAppomattox campaign Lewis's ...

Railway station in West Bengal, India Bahadurpur Kolkata Suburban Railway stationGeneral informationLocationN.H 34, Bahadurpur, Nadia district, West BengalIndiaCoordinates23°26′21″N 88°27′50″E / 23.439056°N 88.463997°E / 23.439056; 88.463997Owned byIndian RailwaysOperated byEastern RailwayLine(s)Krishnanagar–Lalgola linePlatforms2Tracks2ConstructionStructure typeAt gradeParkingNot availableBicycle facilitiesNot availableAccessibleNot availableOther inform...

Soewoto SukendarKepala Staf TNI Angkatan Udara ke-5Masa jabatan10 November 1969 – 28 Maret 1973PresidenSoehartoPendahuluRoesmin NoerjadinPenggantiSaleh Basarah Informasi pribadiLahir(1927-03-12)12 Maret 1927Malang, Jawa Timur, Hindia BelandaMeninggal30 Mei 1987(1987-05-30) (umur 60)Semarang, Jawa TengahKebangsaanIndonesiaProfesiTentaraKarier militerPihak IndonesiaDinas/cabang TNI Angkatan UdaraMasa dinas1949—1973Pangkat Marsekal TNINRP475307[1]SatuanKor...

Kembali kehalaman sebelumnya