Alan Curtis (24 Julie 1909 – 2 Februarie 1953) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente High Sierra (1941), Phantom Lady (1944), The Daltons Ride Again (1945), en Renegade Girl (1946).