Kalenders
|
|
Alexander Graham Bell
|
|
Die jaar 1876 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 76ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
Geboortes
- 5 Januarie – Konrad Adenauer, Duitse politikus en staatsman, bondskanselier van Wes-Duitsland († 19 April 1967)
- 2 Maart – Eugenio Pacelli (later Pous Pius XII), die 260ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1958)
- 19 Junie – Nigel Gresley, Britse stoomlokomotief-ingenieur († 1941)
- 26 Julie – Manie Maritz, boeregeneraal en leier in die Rebellie van 1914 († 1940).
- 2 Augustus – Frank Brownlee, magistraat in die Transkei en volksverhaal skrywer († 1952)
- 6 Augustus – Annie Visser, Suid-Afrikaanse mezzo-sopraan († 1927)
- 16 Augustus – Iwan Bilibin, Russiese illustreerder en verhoogontwerper († 1942)
- 26 Augustus – Chris van Niekerk, kommandant in die Tweede Vryheidsoorlog, volksraadlid en senator († 1966)
- 5 September – Wilhelm Ritter von Leeb, Duitse veldmaarskalk en oorlogsmisdadiger († 1956)
- 9 Oktober – Sol Plaatje, Suid-Afrikaanse taalkenner, skrywer, joernalis en politikus († 19 Junie 1932)
- 31 Oktober – Antanas Žmuidzinavičius, Litause landskapskilder († 9 Augustus 1966)
- 26 November – Willis Carrier, Amerikaanse ingenieur, bekend vir die ontdekking van lugverkoeling († 7 Oktober, 1950)
Sterftes
Verwysings
- ↑ "'n Geskiedenis van besondere Weergebebeurtenisse in Suid-Afrika: 1500-1990". CAELUM: 13. Desember 1991.