17 Maart
17 Maart is die 76ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (77ste in skrikkeljare). Daar volg nog 289 dae.
Gebeure
Geboortes
- 1473 – Jakobus IV, koning van Skotland († 1513).
- 1794 – Sir Thomas Maclear, Suid-Afrikaanse 'n sterrekundige aan die Kaap die Goeie Hoop († 1879).
- 1863 – Dr. Frans Engelenburg, Suid-Afrikaanse joernalis en koerantredakteur, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns († 21 Augustus 1938)
- 1897 – Ferdinand von Sammern-Frankenegg, Duitse SS-bevelvoerder († 20 September 1943).
- 1919 – Nat King Cole, Amerikaanse sanger († 1965).
- 1920 – Sheikh Mujibur Rahman, Eerste Minister van Bangladesj in die vroeë 1970's († 1975).
- 1936 – Ken Mattingly, Amerikaanse ruimtemaan en bevelvoerder van Apollo 16 se beheermodule († 2023).
- 1938 – Rudolf Nureyev, Russiese balletdanser († 1993).
- 1939 – Ollie Viljoen, Afrikaanse musikant en storieverteller († 2014).
- 1949 – Patrick Duffy, Amerikaanse akteur.
- 1951 – Kurt Russell, Amerikaanse akteur.
- 1964 – Rob Lowe, Amerikaanse akteur.
- 1979 – Stormy Daniels, Amerikaanse pornoster, skryfster, en regisseuse.
- 1982 – Steven Pienaar, Suid-Afrikaanse sokkerspeler.
Sterftes
- 45 v.C. – Publius Attius Varus, goewerneur van die Romeinse provinsie Africa gedurende die burgeroorlog tussen Julius Caesar en Pompeius (* datum onbekend).
- 180 – Markus Aurelius, Romeinse keiser (* 121).
- 188 – Pous Julianus van Alexandrië, elfde patriarg van die Kerk in Alexandrië (* datum onbekend).
- 1657 – Johann Baptist Cysat, Switserse Jesuïete-wiskundige en sterrekundige († 1587).
- 1680 – François de La Rochefoucauld, Franse skrywer (* 1613).
- 1690 – Patriarg Joachim van Moskou, die negende Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland (* 1620).
- 1752 – Jacques-Pierre de Taffanel de La Jonquière, Franse vlootoffisier en goewerneur van die kolonie Nieu-Frankryk in Noord-Amerika (* 1685).
- 1853 – Christian Doppler, Oostenrykse wiskundige en fisikus (* 1803).
- 1944 – Sarel Eloff, Boere-kommandant van die ZAR en ’n kleinseun van pres. Paul Kruger (* 1870).
- 1956 – Irène Joliot-Curie, Franse chemikus en Nobelpryswenner (* 1897).
- 1957 – Ramon Magsaysay, Filippynse politikus en president (* 1907).
- 1990 – Capucine (57), Franse aktrise en model (* 1928).
- 1993 – Helen Hayes (92), Amerikaanse aktrise (* 1900).
- 2007 – Valère Vautmans (63), Vlaamse politikus (* 1943).
- 2011 – Michael Gough (94), Britse akteur (* 1916).
- 2016 – Larry Drake (66), Amerikaanse akteur (* 1949).
- 2019 – Ulf Bengtsson, Sweedse manstafeltennisspeler (* 1960).
- 2021 – John Magufuli (61), Tanzaniese president (* 1959).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 17 March. |
|
|