175 v.C.
Kalenders
|
|
Seleukos IV Philopator, Tetradrachme
|
|
Gebeure
- Ná die moord van Seleukos IV kan sy sesjarige seuntjie Demetrius hom nie opvolg omdat hy as gyselaar in Rome is.[1]
- Seleukos se broer gryp die mag, word koning as Antiochus IV van Seleukië en trou met sy broer se weduwee wat ook hulle suster is.[1]
Sterftes
- Seleukos IV van Seleukië (vermoor)
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 Chaniotis, Angelos (2018). "9. Decline and Fall of the Hellenistic Kingdoms in Asia and Egypt (188–80 bc)".In: Age of Conquests: The Greek World from Alexander to Hadrian. Cambridge, MA and London, England: Harvard University Press. pp. 193–206. doi:10.4159/9780674982406-013.
{{cite book}} : AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
|
|