16 Januarie
16 Januarie is die sestiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 349 dae in die res van die jaar (350 in skrikkeljare).
Gebeure
Geboortes
- 1728 – Niccolò Piccinni, Italiaanse komponis († 1800).
- 1812 – Johan Arnold Smellekamp, Nederlandse handelsreisiger († 1866).
- 1828 – J.W. van der Rijst, skrywer van die eerste handleiding vir Afrikaanse spraakkuns († 1904).
- 1909 – Mornay du Plessis, Suid-Afrikaanse komponis, pianis en skilder († 1941).
- 1926 – Salty du Rand, Suid-Afrika se vyf-en-twintigste Springbokkaptein († 1979).
- 1928 – Pilar Lorengar, Spaanse sopraan-operasanger († 1996).
- 1929 – Dirk Mudge, Namibiese boer en politikus († 2020).
- 1933 – Susan Sontag, Amerikaanse skrywer en rolprentregiseur († 2004).
- 1951 – Wynand Claassen, Suid-Afrika se agt-en-dertigste Springbokkaptein.
- 2000 – Nadine de Klerk, Suid-Afrikaanse vrouekrieketspeler.
Sterftes
- 309 – Pous Marcellus I, 30ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1794 – Edward Gibbon, Engelse historikus (* 1737).
- 1891 – Léo Delibes, Franse komponis (* 1836).
- 1903 – Julius Vuylsteke, Vlaamse politikus en skrywer (* 1836).
- 1942 – Sir James Rose-Innes, Hoofregter van die Republiek van Suid-Afrika (* 1855).
- 1942 – Carole Lombard, Amerikaanse aktrise, sterf in vliegramp (* 1908).
- 1957 – Arturo Toscanini, Italiaanse dirigent (* 1867).
- 1957 – Alexander Cambridge, Britse politikus, vierde Goewerneur-generaal van Suid-Afrika (1924–1930) (* 1874).
- 1966 – Courtney Hodges, Amerikaanse generaal tydens die Tweede Wêreldoorlog (* 1887).
- 1981 – Shingwedzi, groottandolifant wat in die Krugerwildtuin geleef het (* 1934).
- 1993 – Florence Desmond, Amerikaanse aktrise (* 1905).
- 2017 – Eugene Cernan, Amerikaanse ruimtevaarder, laaste persoon op die Maan (* 1934).
- 2021 – Phil Spector, Amerikaanse musiekprodusent (* 1939).
- 2022 – Ibrahim Boubacar Keïta, politikus en president van Mali (* 1945).
- 2023 – Gina Lollobrigida, Italiaanse aktrise en fotojoernalis (* 1927).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- Feesdag van Pous Marcellus I in die Rooms-Katolieke Kerk.
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 16 January. |
|
|