Servius Sulpicius Galba ontvang die onderwerping van die Lusitani.[1]
Galba beveel 'n slagting onder die Lusitani wat die wapens neergelê het. Viriatus ontsnap.[1]
Sirië
Junie of Julie - Alexander Balas verslaan Demetrius I en word koning van die Seleukidiese Ryk.[2]
Verwysings
↑ 1,01,1Maier, Bernhard, Windle, Kevin (2017). "5 The Celts of Iberia". In:The Celts: A History From Earliest Times to the Present. Edinburgh: Edinburgh University Press. pp. 91–98. doi:10.1515/9781474427210-009.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)