Die wildenartjie (Vepris bremekampii) is 'n klein, immergroen boom wat vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in die Soutpansberge en die suide van die Zimbabwe se hooglande asook Mosambiek voorkom. Die boom groei in droë woud en die knobbelrige, suurlemoenagtige vruggies is kenmerkend.
Die plant se FSA-nommer is 262.[1]
Sien ook
Verwysings
Bronne