VfR Aalen
|
Volledige naam |
Verein für Rasenspiele 1921 Aalen e.V.
|
Stigtingsdatum |
8 Maart 1921
|
Tuisveld |
Scholz-Arena, Aalen
|
Kapasiteit |
11 183
|
Kompetisie |
2. Bundesliga
|
VfR Aalen is 'n Duitse sportklub uit Aalen in die deelstaat Baden-Württemberg, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir tafeltennis, trompoppies en gimnastiek.
Die klub is in 1921 gestig as Verein für Rasenspiele Aalen en het tussen 1939 en 1945 die Gauliga Württemberg gehaal, destyds die hoogste vlak. Die span se tuisveld is sedert 1949 die VfR-Stadion im Rohrwang, wat op 1 September 1988 herdoop is na die Waldstadion Aalen. Die stadion is in die 2002/2003-seisoen opgegradeer (om aan die lisensiestandaarde van die 2. Bundesliga te voldoen in geval van 'n moontlike promosie) en het reeds wedstryde aangebied vir die Europese Kampioenskap vir vrouesokker.
Onlangse ligaposisionering
- 1963-64 (III) Amateurliga Württemberg 14de
- 1964-72 (IV) Verbandsliga
- 1972-73 (III) Amateurliga N-Würt. 2de
- 1973-74 (III) Amateurliga N-Würt. 1ste
- 1974-75 (III) Amateurliga N-Würt. 1ste
- 1975-76 (III) Amateurliga N-Württemberg 3de
- 1976-77 (III) Amateurliga N-Würt. 14de
- 1977-78 (V) Landesliga
- 1978-89 (V) Landesliga
- 1979-80 (IV) Verbandsliga Württemberg 1ste
- 1980-81 (III) Am.Oberliga B-W 16de
- 1981-82 (IV) Verbandsliga Württemberg 6de
- 1982-83 (IV) Verbandsliga Württemberg 1ste
- 1983-84 (III) Am.Oberliga B-W 6de
- 1984-85 (III) Am.Oberliga B-W 6de
- 1985-86 (III) Am.Oberliga B-W 6de
- 1986-87 (III) Am.Oberliga B-W 16de
- 1988-89 (III) Am.Oberliga B-W 10de
- 1989-90 (III) Am.Oberliga B-W 17de
|
- 1990-91 (IV) Verbandsliga Württemberg 7de
- 1991-92 (IV) Verbandsliga Württemberg 8ste
- 1992-93 (IV) Verbandsliga Württemberg 2de
- 1993-94 (III) Am. Oberliga B-W 11de
- 1994-95 (IV) Oberliga B-W 10de
- 1995-96 (IV) Oberliga Baden-Württemberg 4de
- 1996-97 (IV) Oberliga Baden-Württemberg 7de
- 1997-98 (IV) Oberliga Baden-Württemberg 6de
- 1998-99 (IV) Oberliga B-W 1ste
- 1999-00 (III) Regionalliga Suid 10de
- 2000-01 (III) Regionalliga Suid 7de
- 2001-02 (III) Regionalliga Suid 4de
- 2002-03 (III) Regionalliga Suid 10de
- 2003-04 (III) Regionalliga Suid 6de
- 2004-05 (III) Regionalliga Suid 12de
- 2005-06 (III) Regionalliga Suid 6de
- 2006-07 (III) Regionalliga Suid 6de
- 2007-08 (III) Regionalliga Suid 4de
- 2008-09 (III) 3. Liga 19de
- 2009-10 (IV) Regionalliga Suid 1de
- 2010-11 (III) 3. Liga 16de
- 2011-12 (III) 3. Liga 2de
- 2012. (II) 2. Bundesliga
|
Eksterne skakels