Die Universiteit van Auckland (Māori: Te Whare Wānanga o Tāmaki Makaurau; Engels: University of Auckland) is die grootste universiteit in Nieu-Seeland, geleë in die land se grootste stad, Auckland.
Dit is die hoogsgegradeerde universiteit in die land, wat 81ste in die wêreldwye ranglys van universiteite (2016/17) gelys is.[1]