Umbriel
Umbriel, soos waargeneem deur die Voyager 2-ruimtetuig op 24 Januarie 1986. |
Ontdekking |
---|
Ontdek deur | William Lassell |
Datum | 24 Oktober 1851 |
Alternatiewe name | Uranus II |
Wentelbaaneienskappe[1]
|
Halwe lengteas | 266 000 km |
Wentelperiode | 4,144 dae |
Baanhelling | 0,128° (tot Uranus se ewenaar) |
Satelliet van | Uranus |
Fisiese eienskappe |
---|
Gem. radius | 584,7 ± 2,8 km (0,092 Aardes) |
Oppervlakte | 4 296 000 km2 (0,008 Aardes) |
Volume | 837 300 000 km3 (0,0008 Aardes) |
Massa | 1,172 ± 0,13521 kg (2−4 Aardes) |
Gem. digtheid | 1,39 ± 0,16 g/cm3 |
Oppervlak- aantrekkingskrag | 0,23 m/s2 (~ 0,023 g) |
Ontsnapping- snelheid | 0,52 km/s |
Rotasieperiode | vermoed sinchronies |
Ashelling | 0 |
| 0,26 (geometries) 0,10 (Bond) |
Skynmagnitude | 14,5 (V-band, opposisie)[2] |
Atmosfeer |
---|
Oppervlakdruk | geen |
Umbriel (ook Uranus II) is die derde grootste maan van die planeet Uranus ná Titania en Oberon.
William Lassell het die maan op 24 Oktober 1851 ontdek, saam met Ariel. Die maan is vernoem na die kwaadwillige donker gees Umbriel uit Alexander Pope se epiese gedig The Rape of the Lock. Die meeste van Uranus se mane is vernoem na figure uit William Shakespeare se werke en slegs Ariel, Belinda en Umbriel is vernoem na figure uit Alexander Pope se werke.
Verwysings