Tsjerniftsi-oblast (Oekraïens: Чернівецька область, Roemeens: Regiunea Cernăuţi) is 'n oblast in westelike Oekraïne. Die hoofstad en grootse stad van die oblast is Tsjerniftsi (Roemeens: Cernăuţi). Die oblast is die kleinste ten opsigte van sy oppervlakte in die land.
Demografie
- Tale (2001-sensus): Oekraïens (75,6%), Roemeens (11,9%), Moldawies (6,8%), Russies (5,3%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (75,0%), Roemeniërs (12,5%), Moldowiërs (7,3%), Russe (4,1%).
Sien ook
Verwysings