Karl Thomas Conny Johansson (gebore 24 Maart1975 in Linköping) is 'n voormalige Sweedsetennisspeler. Hy begin in 1993 om professioneel te speel en het nege toernooie op die ATP-toer gewen. Op 12 Junie2009 besluit hy om uit professionele tennis uit te tree. Sy grootste oorwinning was die Australiese Ope in 2002.
Grand Slam-rekord
Die tabel toon Johansson se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het: