The Incredibles

The Incredibles
Regisseur Brad Bird
Produksieleier John Walker
Draaiboek Brad Bird
Met
Musiek deur Michael Giacchino
Redigeerder Stephen Schaffer
Ateljee
Verspreider Buena Vista Pictures Distribution[1]
Speeltyd 115 min[2]
Land VSA
Taal Engels
Begroting VS$92 miljoen[3]
Bruto wins VS$633 miljoen[3]
Opgevolg deur Incredibles 2

The Incredibles is 'n rekenaargeanimeerde familie rolprent van 2005 wat deur Brad Bird geregisseer is en die stemme van Craig T. Nelson, Holly Hunter, Sarah Vowell, Spencer Fox, Jason Lee, Samuel L. Jackson, onder andere, gebruik. Die rolprent is deur John Walker vervaardig en deur die verspreidingsfirma Buena Vista Distribution versprei. Die draaiboek is deur Brad Bird geskryf met musiek van Michael Giacchino.

Rolverdeling

Vrystelling

Die film is vrygestel in teaters in Verenigde State op 5 November 2004 en was vrygestel op VHS op 15 Maart 2005.[4][5]

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 "The Incredibles". AFI Catalog of Feature Films (in Engels). American Film Institute. Besoek op 25 Oktober 2019.
  2. "THE INCREDIBLES". British Board of Film Classification.
  3. 3,0 3,1 "The Incredibles (2005)". Box Office Mojo. IMDb. Besoek op 2 Augustus 2014.
  4. "The Incredibles [VHS]: Craig T. Nelson, Samuel L. Jackson, Holly Hunter, Jason Lee, Dominique Louis, Teddy Newton, Jean Sincere, Eli Fucile, Maeve Andrews, Wallace Shawn, Spencer Fox, Lou Romano, Brad Bird, Bud Luckey, Roger Gould, John Lasseter, John Walker, Katherine Sarafian: Movies & TV". Besoek op 28 Junie 2013.
  5. Flores, Angelique (16 Maart 2005). "Incredibles' Makes a Super Video Debut". hive4media.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2005. Besoek op 22 September 2019.

Eksterne skakels

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!