██ Broeigebied in die somer██ Heeljaar woonagtig██ Besoekers in die winter(verspreiding is benaderd)
Die swartkroonsanger (Sylvia atricapilla) is 'n seldsame voël en Palearkties-broeiende swerwer wat nog min opgeteken is in Suider-Afrika. Hulle leef in digte struikgewasse. Die voël word 13 cm groot en weeg 14 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eurasian blackcap