Die suidelike olifantrob of suidelike see-olifant (Mirounga leonina) is 'n olifantrob wat in die Suidelike Halfrond in die Antarktiese waters voorkom. Dit is een van die twee olifantrobspesies, die ander een is die noordelike olifantrob.
Verwysings
Eksterne skakels