Simon Petrus Magakwe (* 14 Mei 1986,[1] in Itsoseng, Bophuthatswana) is 'n Suid-Afrikaanse naelloper en die eerste Suid-Afrikaner wat die 100 meter-naelloop onder 10 sekondes kon aflê. In 2010 het hy in Nairobi aan die Afrikakampioenskappe deelgeneem en die bronsmedaje in beide die 100 en 200 meter naellope gewen. Op 12 April 2014 stel hy 'n Suid-Afrikaanse rekord van 9,98 sekondes tydens die Suid-Afrikaanse kampioenskappe op en breek daarmee Johan Rossouw se rekord van 1988.
Medaljes
Internasionale medaljes
Datum
|
Kompetisie
|
Plek
|
Uitslag
|
Item
|
2010
|
Afrika-kampioenskappe
|
Nairobi
|
3de
|
100 m
|
3de
|
200 m
|
1ste
|
4 × 100 m
|
Kontinentale toernooi
|
Split
|
3de
|
4 × 100 m
|
2011
|
Universiade
|
Sjenzhen
|
1ste
|
4 × 100 m
|
2012
|
Afrika-kampioenskappe
|
Porto-Novo
|
1ste
|
100 m
|
1ste
|
4 × 100 m
|
Rekords
Persoonlike rekords
Item
|
Prestasie
|
Plek
|
Datum
|
100 m
|
9 s 98 (+ 1,4 m/s)
|
Pretoria
|
12 April 2014
|
200 m
|
20 s 23
|
Potchefstroom
|
17 April 2010
|
Sien ook
Verwysings