Saturnus se natuurlike satelliete
Saturnus se natuurlike satelliete is talryk en uiteenlopend.[ 1] Hulle wissel van klein maantjies van minder as ’n kilometer breed tot die enorme Titaan , wat groter as die planeet Mercurius is. Saturnus het 146 mane met bevestigde wentelbane ,[ 2] waarvan 63 name het. Baie is uiters klein: 131 het 'n deursnee van minder as 50 km.[ 3] Die planeet se ringe het komplekse wentelbewegings van hulle eie.[ 4] [ 5] [ 6] Sewe van Saturnus se mane is groot genoeg om die vorm van ’n ellipso ïed te hê, hoewel net twee, Titaan en Rea , tans in hidrostatiese ewewig is.
Tabel van bevestigde mane
Saturnus se mane word hier volgens wentelperiode gelys, van die kortste tot die langste. Mane wat so groot is dat hulle rond gedruk is, word met 'n liggroen agtergrond uitgelig. Titaan, wat die grootte van 'n planeet het, is op 'n donkerder agtergrond. Die ongewone (aangetrekte) mane word in grys aangedui: liggrys vir satelliete wat in dieselfde rigting as die planeet wentel en donkergrys vir dié wat in die teenoorgestelde rigting wentel.
Volg- orde
Naam (sferoïdiese mane vet gedruk)
Beeld
Deursnee (km)
Semihoof- as (km)
Wentel- periode (d)
Inklinasie (graad °) tot Saturnus se ewenaar
Posisie
Ontdekking
1
XVIII
Pan
30 (35 × 35 × 23) [ 7]
133 584 [ 8]
+0,57505 [ 8]
0,000°
In Encke-gaping
1990
2
XXXV
Dafnis
6 - 8
136 505 [ 8]
+0,59408 [ 8]
0,000°
In Keeler-gaping
2005
3
XV
Atlas
31 (46 × 38 × 19) [ 7]
137 670 [ 8]
+0,60169 [ 8]
Buitenste A-Ring; herdersmaan
1980
4
XVI
Prometeus
86 (119 × 87 × 61) [ 7]
139 380 [ 8]
+0,61299 [ 8]
0,000°
Binneste F-ring; herdersmaan
1980
*
S/2004 S 6 [ 9]
~3-5
140 130 [ 8]
+0,61801 [ 8]
*Twyfelagtige voorwerpe om die F-ring
2004
*
S/2004 S 4 [ 10]
~3-5
~140 100 [ 11]
+0,619 [ 12]
2004
*
S/2004 S 3 [ 9]
~3-5
~140 300 [ 13]
~ +0,62
2004
5
XVII
Pandora
81 (103 × 80 × 64) [ 7]
141 720 [ 8]
+0,62850 [ 8]
Buitenste F-ring; herdersmaan
1980
6
XI
Epimeteus
113 (135 × 108 × 105) [ 7]
151 422 [ 8]
+0,69433 [ 8]
0,335°
Gedeelde wentelbane
1980
7
X
Janus
179 (193 × 173 × 137) [ 7]
151 472 [ 8]
+0,69466 [ 8]
0,165°
1966
8
I
Mimas
397 (415 × 394 × 381) [ 14]
185 404 [ 15]
+0,942422 [ 16]
1,566°
1789
9
XXXII
Metone
3
194 440 [ 8]
+1,00957 [ 8]
2004
10
XXXIII
Pallene
4
212 280 [ 8]
+1,15375 [ 8]
2004
11
II
Enkelados
504 (513 × 503 × 497) [ 14]
237 950 [ 15]
+1,370218 [ 16]
0,010°
In die middel van die E-ring
1789
12
III
Tetis
1 066 (1 081 × 1 062 × 1 055) [ 14]
294 619 [ 15]
+1,887802 [ 16]
0,168°
1684
12a
XIII
Telesto
24 (29 × 22 × 20) [ 7]
1,158°
Lei Tethis
1980
12b
XIV
Kalipso
21 (30 × 23 × 14) [ 7]
1,473°
Volg Tethis
1980
15
IV
Dione
1 123 (1 128 × 1 122 × 1 121) [ 14]
377 396 [ 15]
+2,736915 [ 16]
0,002°
1684
15a
XII
Helena
33 (36 × 32 × 30)
0,212°
Lei Dione
1980
15b
XXXIV
Polideukes
3,5 [ 17]
Volg Dione
2004
18
V
Rea
1 529 (1 535 × 1 525 × 1 526) [ 14]
527 108 [ 18]
+4,518212 [ 18]
0,327°
1672
19
VI
Titaan
5 151
1 221 930 [ 15]
+15,94542
1,634°
1655
20
VII
Huperion
292 (360 × 280 × 225)
1 481 010 [ 15]
+21,27661
0,568°
1848
21
VIII
Iapetus
1 472 (1 494 × 1 498 × 1 425) [ 14]
3 560 820
+79,3215 [ 12]
7,570°
1671
22
XXIV
Kiviuq
~16
11 294 800 [ 18]
+448,16 [ 18]
49,087°
Inuïtiese groep
2000
23
XXII
Ijiraq
~12
11 355 316 [ 18]
+451,77 [ 18]
50,212°
2000
24
IX
Foibe
220 (230 × 220 × 210)
12 869 700
-545,09[ 12] [ 19]
173,047°
Noorse groep
1899
25
XX
Paaliaq
~22
15 103 400 [ 18]
+692,98 [ 18]
46,151°
Inuïtiese groep
2000
26
XXVII
Skathi
~8
15 672 500 [ 18]
-732,52 [ 16] [ 19]
149,084°
Noorse (Skathi)-groep
2000
27
XXVI
Albiorix
~32
16 266 700 [ 18]
+774,58 [ 18]
38,042°
Galliese groep
2000
28
XXXVII
S/2004 S 11
~6
17 153 520 [ 18]
+838,77 [ 18]
40,484°
Inuïtiese groep
2004
29
XXVIII
Erriapo
~10
17 236 900 [ 18]
+844,89 [ 18]
38,109°
Galliese groep
2000
30
XLVII
S/2006 S 8
~6
17 473 800 [ 15]
-862,37 [ 18]
155,624°
Noorse groep
2006
31
XXIX
Siarnaq
~40
17 776 600 [ 18]
+884,88 [ 18]
45,798°
Inuïtiese groep
2000
32
S/2004 S 13
~6
18 056 300 [ 18]
-905,.85 [ 16] [ 19]
167,379°
Noorse groep
2004
33
S/2006 S 4
~6
18 065 700 [ 15]
-906,56 [ 18]
172,666°
2006
34
XLIV
S/2004 S 19
~8
18 168 300 [ 15]
-914,29 [ 18]
153,272°
2006
35
S/2006 S 6
~6
18 556 900 [ 15]
-943,78 [ 18]
162,861°
2006
36
XXI
Tarvos
~15
18 562 800 [ 18]
+944,23 [ 18]
34,679°
Galliese groep
2000
37
XXV
Mundilfari
~7
18 725 800 [ 18]
-956,70 [ 16] [ 19]
169,378°
Noorse groep
2000
38
S/2006 S 1
~6
18 930 200 [ 15]
-972,41 [ 18]
154,232°
2006
39
S/2004 S 17
~4
19 099 200 [ 18]
-985,45 [ 16] [ 19]
166,881°
2004
40
XXXVIII
S/2004 S 15
~6
19 104 000 [ 18]
-985,83 [ 16] [ 19]
157,384°
Noorse (Skathi)-groep
2004
41
XXXI
Narvi
~7
19 395 200 [ 18]
-1 008,45 [ 16] [ 19]
137,292°
Noorse (Narvi)-groep
2003
42
XXIII
Suttungr
~7
19 579 000 [ 18]
-1 022,82 [ 16] [ 19]
174,321°
2000
43
XLIII
S/2004 S 14
~6
19 709 300 [ 18]
-1 033,05 [ 16] [ 19]
163,131°
2004
44
S/2004 S 12
~5
19 905 900 [ 18]
-1 048,54 [ 16] [ 19]
164,042°
2004
45
XL
S/2004 S 9
~5
19 984 800 [ 18]
-1 054.78 [ 16] [ 19]
158.361°
Noorse (Skathi)-groep
2004
46
XXX
Thrymr
~7
20 278 100 [ 18]
-1 078,09 [ 16] [ 19]
174,524°
Noorse groep
2000
47
XXXVI
S/2004 S 10
~6
20 482 900 [ 18]
-1 094,46 [ 16] [ 19]
167,425°
2004
48
XXXIX
S/2004 S 18
~7
20 570 000 [ 18]
-1 101,45 [ 16] [ 19]
147,395°
Noorse (Narvi)-groep
2004
49
S/2004 S 7
~6
20 576 700 [ 18]
-1 101,99 [ 16] [ 19]
165,596°
Noorse groep
2004
50
S/2006 S 3
~6
21 076 300 [ 15]
-1 142,37 [ 18]
150,817°
2006
51
XLI
S/2004 S 16
~4
21 930 644 [ 18]
-1 212,53 [ 16] [ 19]
162,832°
2004
52
XLVIII
S/2006 S 7
~6
22 288 916 [ 15]
-1 242,36 [ 18]
166,918°
2006
53
XLV
S/2006 S 2
~7
22 321 200 [ 15]
-1 245,06 [ 18]
148,384°
2006
54
XIX
Ymir
~18
22 429 673 [ 18]
-1 254,15 [ 16] [ 19]
172,143°
2000
55
XLVI
S/2006 S 5
~6
22 984 322 [ 15]
-1 300,95 [ 18]
166,539°
2006
56
XLII
S/2004 S 8
~6
24 504 879 [ 18]
-1 432,16 [ 16] [ 19]
167,886°
2004
Verwysings
↑ Corum, Jonathan (18 Desember 2015). "Mapping Saturn's Moons" . New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 18 Desember 2015 .
↑ https://www.bbc.co.uk/news/science-environment-49962134
↑ "Saturn's Known Satellites" . Department of Terrestrial Magnetism. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2011. Besoek op 22 Junie 2010 .
↑ "Solar System Exploration Planets Saturn: Moons: S/2009 S1" (in Engels). Nasa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 17 Januarie 2010 .
↑ Sheppard, Scott S. "The Giant Planet Satellite and Moon Page" (in Engels). Departament of Terrestrial Magnetism at Carniege Institution for science. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2013. Besoek op 28 Augustus 2008 .
↑ Porco, C.; the Cassini Imaging Team (2 November 2009). "S/2009 S1" . IAU Circular . 9091 . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2011. Besoek op 7 Oktober 2019 .
↑ 7,0 7,1 7,2 7,3 7,4 7,5 7,6 7,7 Physical characteristics and possible accretionary origins for Saturn's small satellites deur C.C. Porco. Soos verskyn in die Bulletin of the American Astronomical Society , 2006: 37, bl768.
↑ 8,00 8,01 8,02 8,03 8,04 8,05 8,06 8,07 8,08 8,09 8,10 8,11 8,12 8,13 8,14 8,15 8,16 8,17 8,18 8,19 The orbits of Saturn's small satellites derived from combined historic and Cassini imaging observations deur J.N. Spitale et al. Soos verskyn in The Astronomical Journal , 2006:132, bl. 692.
↑ 9,0 9,1 Dit is nog nie bekend of hierdie regte satelliete of net blywende klonte binne-in die F-ring is nie.
↑ S/2004 S4 was heel moontlik slegs 'n verbygaande klont - dit is sedert die eerste waarneming nog nie weer gesien nie.
↑ PGJ Astronomie webpage (Gilbert Javaux) Geargiveer 24 Mei 2006 op Wayback Machine . Die F-ring is in die middel by ~140 180 km
↑ 12,0 12,1 12,2 Bereken vanaf die semi-belangrike as deur middel van die IAU-MPC Natural Satellites Ephemeris Service se µ -waarde
↑ Sien verwysings van S/2004 S 3
↑ 14,0 14,1 14,2 14,3 14,4 14,5 Source: Shapes of the Saturnian Icy Satellites. deur P.C. Thomas et al. 2006. Soos verskyn in Lunar and Planetary Science XXXVII (2006) .]
↑ 15,00 15,01 15,02 15,03 15,04 15,05 15,06 15,07 15,08 15,09 15,10 15,11 15,12 15,13 15,14 Bereken vanaf die periode deur middel van die IAU-MPC Natural Satellites Ephemeris Service se µ -waarde
↑ 16,00 16,01 16,02 16,03 16,04 16,05 16,06 16,07 16,08 16,09 16,10 16,11 16,12 16,13 16,14 16,15 16,16 16,17 16,18 16,19 16,20 Bron: NASA Geargiveer 9 Maart 2005 op Wayback Machine
↑ Source: Cassini Imaging Science: Initial Results on Saturn's Rings and Small Satellites deur C.C. Porco et al . Soos verskyn in Science , 25 February 2005: Vol. 307. no. 5713, bl. 1226-1236.
↑ 18,00 18,01 18,02 18,03 18,04 18,05 18,06 18,07 18,08 18,09 18,10 18,11 18,12 18,13 18,14 18,15 18,16 18,17 18,18 18,19 18,20 18,21 18,22 18,23 18,24 18,25 18,26 18,27 18,28 18,29 18,30 18,31 18,32 18,33 18,34 18,35 18,36 18,37 18,38 18,39 18,40 18,41 18,42 18,43 Bron: IAU-MPC Natural Satellites Ephemeris Service by die Harvard-Smithsonian Center for Astrophysics se webwerf.
↑ 19,00 19,01 19,02 19,03 19,04 19,05 19,06 19,07 19,08 19,09 19,10 19,11 19,12 19,13 19,14 19,15 19,16 19,17 Negatiewe wentelperiode dui op 'n omwentelingsrigting in teenstelling met die planeet se omwenteling.
Eksterne skakels
Son Planete Dwergplanete Mane en ringe Klein liggame Gordels en wolke
Belangrikste mane Eienskappe Verkenning & verkenners