Robert A. Silverman (gebore 24 Februarie 1938) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scanners (1981), Naked Lunch (1991), Waterworld (1995), en Jason X (2001).
Filmografie
Rolprente
- 1974: 125 Rooms of Comfort
- 1981: Scanners
- 1991: Naked Lunch
- 1995: Waterworld
- 2001: Jason X
Televisiereekse
Televisierolprente
Video's
Eksterne skakels